Kategorie: Snoepie Spyskaart

o.11 Krieketwedstryde: 26 Oktober 2022

Die o.11 A en B spanne begin volgende week met hul eerste wedstryde vir die seisoen. Sien asseblief die onderstaande inligting en voltooi die google form.  Woensdag, 26 Oktober 2022 SPAN: o.11 A vs. Herzlia Highlands (WEG) PLEK: Van Riebeeck sports field: 11 Chapel Rd, Vredehoek VERTREKTYD: 14:15 WEDSTRYDE BEGIN: ±14:45 TERUG BY SKOOL: ±17:30 GOOGLE FORMS SPAN: o.11 B vs. Groote Schuur (TUIS) PLEK: Conradieveld VERTREKTYD: 14:15 WEDSTRYDE BEGIN: ±15:00 TERUG BY SKOOL: ±17:30 GOOGLE...

Lees Verder

‘n Derde spyskaart vir die snoepie!

Ons streef daarna om die snoepie se disse interessant te hou en het weer vir volgende week ‘n nuwe spyskaart vir die leerders saamgestel. Die gewildste dis, spaghetti, maak egter steeds sy verskyning. Bestellings kan weekliks deur die Karri-toepassing gemaak word en sluit Sondae om 17:00 vir die volgende week. Indien ouers nie enige uitnodigings vir hierdie snoepie-versamelings ontvang nie, stuur asb. ‘n e-pos aan...

Lees Verder

Snoepie Spyskaart vir 2021

Ons gaan hierdie jaar voort om elke tweede week ‘n spyskaart te wissel, Spyskaart A & Spyskaart B. Sien die aangehegte foto vir die spyskaart-opsies. Die etes op die spyskaart word weekliks aan ouers via die Karri-toep gestuur waarin jy jou bestellings kan plaas. Die bestellings sluit Sondae om 17:00. Die etes word eerste pouse aan leerders uitgedeel. Ons gaan ook hierdie jaar ‘n soetgoed-opsie vir ouers uitstuur. Hier kan ouers ‘n kombinasie-opsie vir hul kinders bestel wat tweede pouse aan leerders uitgedeel...

Lees Verder

Nuwe spyskaart vir die snoepie

Gedurende hierdie jaar het ons alreeds so baie veranderinge ervaar, ons wil sommer ‘n paar nuwe disse in die snoepie uittoets! Ons gaan twee spyskaarte saamstel: Spyskaart A en Spyskaart B. Spyskaart A sal ons normale disse bevat en Spyskaart B sal van ons normale disse, net op ander dae, en van ons nuwe disse bevat. Ons gaan elke tweede week die spyskaart wissel. Bestellings vind steeds via die Karri-toepassing plaas. Kyk gerus na die foto vir ons...

Lees Verder

Snoepie 2019

Ons skool beskik oor ‘n moderne snoepie wat gesonde eetgoed verkoop. Die snoepie is elke dag van die week oop gedurende eerste en tweede pouse. Om Graad 1 leerders kans te gee om eers aan hul nuwe omgewing gewoond te raak, kry hulle Vrydae gedurende eerste pouse ‘n afsonderlike geleentheid om eetgoed by die snoepie te koop. OM ‘N BESTELLING AANLYN TE DOEN: 1. Kliek op die SKAKEL om ‘n Google vorm in te vul om u bestelling te plaas. 2. Die vorm moet vir elke leerder apart ingevul word. 3. Vul elke week ‘n vorm in voor of op Vrydag, 09:00 vir die volgende week se bestelling. 4. Kontant kan in ‘n duidelik gemerkte koevert op Maandae by die registeronderwyser ingehandig word. Kontant kan ook direk by die snoepie inbetaal...

Lees Verder
Loading

Ander Nuus

februarie

04feb00:0023:59Krieket: o.11A vs Edgemead (TUIS)

04feb00:0023:59Krieket: o.11B vs Milnerton (WEG)

05feb00:0023:59Jannies vir Jesus

05feb00:0023:59Pre-Seisoen Oefeninge begin (Netbal & Rugby)

05feb00:0023:59Krieket: o.13B vs Pinehurst (TBC)

05feb00:0023:59Krieket: o.13A vs Milnerton (TUIS)

06feb00:0023:59TOETS: Engels (Gr.4&6)

06feb00:0023:59Koorpiekniek

06feb00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.5&7)

06feb00:0023:59Koorkamp

06feb00:0023:59Krieket: Mini-Krieket Metro Noord Fees

07feb(feb 7)00:0006(feb 6)23:59Suné Swanepoel (Onderwyser) verjaar

Wys Meer

maart

28feb00:0023:59Netbal: Onder die Berg (o.12A & o.13A)

28feb00:0023:59Rugby: Onder die Berg (o.13A)

28feb00:0023:59Krieket: Mini-Kriekettoernooi by Panorama

02mrt00:0023:59Wintersport Begin

05mrt00:0023:59Mini krieket: Rallim (TUIS)

06mrt00:0023:59Skool verdaag vroeër (Voorlopig)

06mrt00:0023:59Netbal: Bulfees (o.7 - o.13)

06mrt00:0023:59Rugby: Bulfees (o.7 - o.13)

06mrt00:0023:59TOETS

06mrt00:0023:59Skaak: Panorama

09mrt00:0023:59Leerderraadontbyt by HS JvR

11mrt(mrt 11)00:0013(mrt 13)23:59Gr.6 Kamp: Bergkroon

Wys Meer

april

26mrt(mrt 26)00:0031(mrt 31)23:59Oranjeriviertoer

27mrt(mrt 27)00:0031(mrt 31)23:59Rugby: Willie le Roux Fees (o.11A)

01apr00:0023:59KALENDER toets

03apr00:0023:59Goeie Vrydag (Vakansiedag)

06apr00:0023:59Felicity (Nasorg) Verjaar

08apr00:0023:59Skole heropen

08apr00:0023:59Koor begin

08apr00:0023:59Musiek begin

08apr00:0023:59Wintersport begin

09apr00:0023:59Kleiduifskiet

10apr00:0023:59TOETS: Engels (Gr.4&6)

10apr00:0023:59Hokkie: Van Riebeeckstrand o.13A (Seuns & Dogters)

Wys Meer

mei

30apr00:0023:59GEEN BUITEMUURS

30apr00:0023:59Esmarie du Plessis (Onderwyser) Verjaar

01mei00:0023:59Werkersdag (Vakansiedag)

03mei00:0023:59Ursula (Nasorg) Verjaar

04mei(mei 4)00:0006(mei 6)23:59Taberna Boekverkope

07mei00:0023:59Koorfees Hs JvR

07mei00:0023:59TOETS: NWT/NW

07mei00:0023:59Jannies vir Jesus

08mei00:0023:59Hokkie: Edgemead (TUIS) - Almal

08mei18:0018:00Hs JvR - Eeufees Dinee en Veiling

09mei00:0023:59HS JvR Reünie-naweek

09mei00:0023:59Netbal: Edgemead (TUIS)

Wys Meer

junie

02jun00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

05jun00:0023:59Hokkie: Mini-toernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

05jun00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

06jun00:0023:59Rugby: Mini-toernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

06jun00:0023:59Netbal: Mini-toernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

06jun00:0023:59Veiling

08jun00:0023:59Interne sport begin

15jun00:0023:59Skoolvakansiedag

16jun00:0023:59Jeugdag

17jun00:0023:59Eksamen Eindig

17jun00:0023:59Hoofleiers Verkiesing

18jun00:0023:59Musiekkonsert ISF

Wys Meer

julie

27jun(jun 27)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

13jul00:0023:59Rugby: Kliniek

14jul00:0023:59Rugby: Kliniek

16jul00:0023:59Rugby: Kliniek

21jul00:0023:59Skole heropen

21jul00:0023:59Sport en Kultuur Begin

21jul00:0023:59Sun City Tennistoer

22jul00:0023:59Lead4life (Gr.6)

23jul00:0023:59Lead4life (Gr.4)

24jul00:0023:59Hokkie: Vishoek

24jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.5&7)

24jul00:0023:59Lead4life (Gr.5)

Wys Meer

augustus

31jul00:0023:59Quiz-aand: Bring & Raai

31jul00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.5&7)

31jul00:0023:59o.9 Hokkietoernooi

31jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.4&6)

31jul00:0023:59Sivvies

01aug00:0023:59Netbal & Rugbytoernooi (o.7-o.9)

02aug(aug 2)16:0004(aug 4)17:00EXCO-Strat

03aug(aug 3)00:0008(aug 8)23:59Hs JvR Kunstefees

03aug18:0018:00Hs JvR - Tafelbergkoorfees

04aug00:0023:59Rugby: o.9 & o.13 Bishops (WEG)

05aug00:0023:59Netbal & Rugby: Kenridge (TUIS)

05aug00:0023:59Rugby: o.11 Bishops (WEG)

Wys Meer

september

31aug00:0023:59GEEN SPORT

01sep00:0023:59GEEN SPORT

03sep00:0023:59Jannies vir Jesus

03sep00:0023:59Wintersporttoer o.13B

04sep00:0023:59TOETS: EBW (Gr.7)

07sep00:0023:59Somersport Begin

08sep00:0023:59Dolinda (Nasorg) Verjaar

10sep00:0023:59Somersport Eindig Tydelik

10sep00:0023:59Jannies vir Jesus

11sep00:0023:59Finkom: Finale Goedkeuring

14sep18:0020:00Konsert Kleedrepetisie

15sep00:0023:59Konsert: Optrede 1

Wys Meer

oktober

25sep(sep 25)00:0005okt(okt 5)23:59Skoolvakansie

30sep00:0023:59Monica Robertson (Klasassistent) Verjaar

06okt00:0023:59Skole heropen

08okt00:0023:59Jannies vir Jesus

09okt00:0023:59Lead4life (Gr.6)

10okt08:0012:00Hs JvR - Gr.7 Inligtingsdag

14okt15:0017:00Graad 6-middag (Hs JvR)

16okt00:0023:59Finkom Vergadering

17okt00:0023:59Krieket: o.13A Brackenfell (6 aan 'n kant)

17okt00:0023:59Tennis: o.13A Brackenfell (Seuns & Dogters)

17okt00:0023:59Hs JvR - Pleziermarkt

20okt00:0023:59Atletiek: De Kuilen (o.10 - o.13)

Wys Meer

november

31okt00:0023:59Pleziermarkt

02nov00:0023:59Begrotingsvergadering: Ouers

05nov18:0019:30Opedag: Gr.1 (SLEGS OUERS)

06nov00:0023:59Somersport Eindig

07nov00:0023:59Krieket: Mini-Kriekettoernooi by Curro Hermanus (o.7 - o.9)

09nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

10nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.4)

12nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

12nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.7)

13nov00:0023:59Krieket: Mini-kriekettoernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

14nov08:0008:30Sue Ballet

16nov00:0023:59Interne Sport Begin

Wys Meer

desember

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

02des00:0023:59Atletiek

03des00:0023:59Prysuitdeling: Gr.6-7

04des00:0023:59Atletiek

07des00:0023:59Gr.7-Sokkie

08des00:0023:59Sivvies

08des00:0023:59Gr.7-Afskeid

09des00:0023:59Skole sluit (Leerders)

09des00:0023:59Sivvies

11des00:0023:59Skole sluit (Personeel)

16des00:0023:59Versoeningsdag

25des00:0023:59Kersfees

Wys Meer