Category: Rugby

Rugby is 'n gewilde sport onder seuns by Jan van Riebeeck. Die sport word beoefen van 0/7 tot 0/13 en vind in die tweede- en derde kwartale plaas. Oefening vir 0/7 – 0/8 is elke Maandag- en Dinsdagmiddag. Die 0/9 – 0/13 manne oefen op Maandae en Woensdae, indien daar nie wedstryde op Woensdae is nie. Wedstryde vind elke Woensdag plaas en as ons tuis speel, vind die wedstryde op die Conradieveld plaas.

Rugbynuus

O/11 & O/13 rugby teen Hamiltons

Die O/11 en O/13-Jannies het Maandag, 6 September, teen Hamiltons RFC op hulle tuisveld in Groenpunt gespeel. Ons spelers het hierdie wedstryde terdeë geniet en die o/11’s en o/13’s kan hulself ongelukkig ag om 2...

Rugby Dagboek

maart 2022

11mrtHeeldag12Porterville Bulfees: O/13 Netbal en rugbyspanne

mei 2022

21meiHeeldagDriehoekige-byeenkoms: Rugby en netbal (WEG)

julie 2022

30jul00:0023:59Rugby & Netbal: Roberston Toernooi (WEG)