Aan al ons nuwe Jannies, baie welkom by ons!
Jan Kas is Laerskool Jan van Riebeeck se klerewinkel.
Waar kan jy ons kry?
Die Jan Kas Winkel
> 52 Kloofstraat se ingang
> Volg die oprit en gaan af by die trappe aan jou regterkant
> Die winkel sit links op die hoek
Aanlyn Winkel
Ons het ook ‘n aanlynwinkel waar jy enige tyd van die dag ‘n bestelling kan plaas. Ons laai jou pakkie dan sommer by jou kind se klas af.
Maak asseblief seker dat jy jou kind se graad en klas by die notas invul, bv. gr.4H
KLIEK HIER OM DIE AANLYNWINKEL TE BESOEK
Winkeltye is as volg:
Leerders is meer as welkom om gedurende hierdie tye op hul eie klere te kom aanpas.
Stuur net vroegtydig vir my ‘n boodskap met instruksies, sodat ek hul kan laat roep en met die regte items help.
Vir enige navrae, kontak vir Megan op WhatsApp: 067 448 4943 of per e-pos by megan@jvrprim.co.za