Kategorie: Konsert

Elke twee jaar hou ons konsert wat fokus op massadeelname, m.a.w. elke kind in die skool neem deel. Ons begin in die tweede kwartaal oefen.

Die konsert gee al ons leerders die geleentheid om hul kreatiwiteit ook op kultuurvlak uit te leef. Die konserte vind telkens plaas aan die einde van die derde kwartaal.

Konsert Dagboek

september 2026

No Events

oktober 2026

No Events