Mobile Music Academy bied op Woensdae, 16h00 – 16h30, marimba lesse in groepsverband in ons skoolsaal aan. Dit is ’n wonderlike geleentheid om deel van ’n unieke ervaring te wees, en jou musiek vaardighede in die proses te slyp. Kliek hier om die demonstraie te sien.