Die eerste swemgala van die seisoen het op 11 Oktober 2024 by ons skool plaasgevind. Die gees was hoog en die Jannie-swemmers het ongelooflike resultate gelewer.
Hier onder volg die resultate van die dag. Ons is opgewonde om te sien wat die res van die seisoen inhou.