Skoolfooie 2023

Daagliks Maandeliks Volle Jaar
Skoolfonds R3,640.2 R36,402
Nasorg - Voldag tot 17:15 (na 15:00 of gedeelte daarvan) R1,135.60 R11,356
Nasorg - Halfdag tot 15:00 (of gedeelte daarvan) R568.00 R5,680
Nasorg - Per dag (of gedeelte daarvan) R100
Musiek - 2 lesse R1,177.4 R11,774
Musiek - 1 les R703.3 R7,033

Bankbesonderhede

Laerskool Jan van Riebeeck

ABSA Bank, Adderleystraat

Rekeningnommer: 0360490025

Takkode: 312109

Internetkode: 632005

Tjekrekening

Bewys

Ons versoek dat jy ná deposito vir ons ’n bewys van betaling, met jou kind se naam en van as verwysing, sal e-pos na:

  e-pos: Liesel Hammond (finansies – navrae) finansies@jvrprim.co.za

Indien geen bewys van betaling ontvang word nie, kan geen toewysing van die inbetaling gemaak word nie en bly jou rekening dus onveranderd.

Karri-toep

Die Karri-toep word gebruik vir kleiner bedrae, soos snoepiebestellings en funksies of aktiwiteite.