Kategorie: Jannies Talentaand

Jannies Talent bied ons leerders die geleentheid om hulle talente ten toon te stel. Daar is beoordelaars van buite wat die top 3, top 5 of top 10 aanwys.

Jannies Talentaandnuus

Jannies Talent 2023: Uitslae

Baie geluk aan AL die deelnemers! Julle was uitstekend! Top 10 wenners Andre Marais – kitaar Armand Coetzer – beatbox Jean- Jacques Rossouw – “ensemble” Christina du Toit – dans Danielle Boshoff – sang Nicolaas Marais – kitaar Keisha en Colleen – sang Pieter en John – kitaar en tromme Karu Rademeyer – sang Petronella Gouws – dans Baie geluk aan die Top 3: Andre Marais Armand Coetzer Jean-Jacques...

Jannies Talent Dagboek

mei 2024

Geen Inskrywings

junie 2024

Geen Inskrywings