Die o.11 A en B spanne begin volgende week met hul eerste wedstryde vir die seisoen. Sien asseblief die onderstaande inligting en voltooi die google form.
Woensdag, 26 Oktober 2022
SPAN: o.11 A vs. Herzlia Highlands (WEG)
PLEK: Van Riebeeck sports field: 11 Chapel Rd, Vredehoek
VERTREKTYD: 14:15
WEDSTRYDE BEGIN: ±14:45
TERUG BY SKOOL: ±17:30
SPAN: o.11 B vs. Groote Schuur (TUIS)
PLEK: Conradieveld
VERTREKTYD: 14:15
WEDSTRYDE BEGIN: ±15:00
TERUG BY SKOOL: ±17:30