
Voeg by my Google Kalender
Klik hier om die kalender by jou eie Google Kalender te voeg.
Voeg by my iPhone/iPad Kalender
Kopiëer die ical skakel hieronder deur hier onder te klik:
- Maak jou iPhone / iPad se Settings app oop.
- Kies Accounts & Passwords of Mail, Contacts, Calendars, afhangende van die model.
- Kies Add Account.
- Kies Other.
- Kies Add Subscribed Calendar.
- ‘Paste’ die gekopiëerde skakel in die Server dataveld.
- Kies Next.
- Kies Save.
Voeg by my Outlook Kalender
Kopiëer die ical skakel hieronder deur hier onder te klik:
- Maak jou Outlook Kalender oop.
- Kies die Home tab.
- Kies Open Calendar.
- Kies From Internet.
- ‘Paste’ die gekopiëerde skakel in die Enter the location of the internet calendar dataveld.
- Kies OK.
- Kies Yes.
Laai kalender in ics formaat af
Klik hier om die kalender in ics-formaat af te laai.
2018 SKOOLKALENDER | ||
Kwartaal | Open | Sluit |
1ste | 17 Jan. 2018 | 28 Mrt. 2018 |
2de | 10 Apr. 2018 | 22 Jun. 2018 |
3de | 17 Jul. 2018 | 28 Sep. 2018 |
4de | 09 Okt. 2018 | 12 Des. 2018 |