Kategorie: Kuns en Kultuur

MUSIEKKONSERTE: 18 en 19 Junie

Dit is weer daardie tyd van die kwartaal om musiekkonsert te hou! Ons nooi almal uit om die konsert by te woon en die musiekleerders te ondersteun. Dit beloof om pragtige konserte te wees met optredes deur ons kore, houtblaasensemble, strykensemble, kleiner ensembles, en individuele items.   Jou kind se musiekonderwyser sal jou in kennis stel indien jou kind gekies is om by een van hierdie konserte op te tree.    Donderdag, 18 Junie: Graad 4-7’s   Die konsert op Donderdag, 18 Junie, is vir ons Intersenfase musiekleerders. Die volgende ensembles neem deel:   * Senior Koor * Houtblaasensemble * Strykensemble * Ander kleiner ensembles   Tyd: 18h00 – 19h00 Plek: LS JvR Skoolsaal Drag: Formele Skooldrag   Vrydag, 19 Junie: Graad 1-3’s   Die konsert op Vrydag, 19 Junie, is vir ons Grondslagfase musiekleerders. Ons junior koor en gekose musiekleerders tree op.    Tyd: 08h15 – 09h00 Plek: LS JvR Skoolsaal Drag: Formele Skooldrag   Hou die relevante WA-groepe dop vir meer inligting, of kontak gerus vir juf Rolene indien daar enige vrae...

Lees Verder

Koffie-en-Beskuit Konsert: Dinsdag, 26 Mei

Ons volgende oggendkonsert vind Dinsdagoggend, 26 Mei, in die NASORG plaas.    Die volgende leerders tree op:   Maja le Roux – Klavier Hugo van den Heever – Klavier Emma Kuys – Klavier Matthias Ackerman – Klavier Jamie Jordaan – Klarinet Pieter Derksen – Tjello Emma Venter – Tjello Joe Barnard – Klavier Henry Jordaan – Tjello Jacques du Toit – Klavier Anna-Sophia Leach – Viool Anya Greeff – Klavier   Daar word ook kunswerke van hierdie leerders in die Nasorg uitgestal, waarna julle gerus voor óf na die konsert kan kyk.   Hier is enkele algemene reëlings rondom die verrigtinge:   * Deelnemende leerders meld stiptelik om 07h45 in die Nasorg met hul instrument aan. Juf Bea en/of mnr Ben sal daar wees om hulle te ontvang en te help om instrumente te stem.  * Elke deelnemende leerder bring een of twee maatjies saam om die konsert by die woon. Ons het ongelukkig nie spasie om meer leerders te akkommodeer nie. * Ouers is welkom om te kom luister – bring gerus koffie saam! * Gebruik asb die deur by die Nasorg om in te kom – die senior koor oefen in die saal, en ons wil hulle nie steur nie.   Tyd: 08h00 – 08h30 Plek: Nasorg...

Lees Verder

Koffie-en-Beskuit Konsert: Dinsdag, 12 Mei 2026

Ons volgende oggendkonsert vind Dinsdagoggend, 12 Mei, in die NASORG plaas.    Die volgende leerders tree op:   Natalie Lawson – Saksofoon Benjie Ntloko – Klarinet Doen de Kock – Saksofoon Micah Nikiforos – Saksofoon Celeste de Wet – Klavier Izak Steyn – Klavier Niku le Roux – Klavier   Daar word ook kunswerke van hierdie leerders in die Nasorg uitgestal, waarna julle gerus voor óf na die konsert kan kyk.   Hier is enkele algemene reëlings rondom die verrigtinge:   * Deelnemende leerders meld stiptelik 07h45 in die Nasorg aan met hul instrument. Juf Bea en/of Mnr Ben sal daar wees om hulle te ontvang en te help om instrumente te stem.  * Elke deelnemende leerder bring een of twee maatjies saam om die konsert by die woon. Ons het ongelukkig nie spasie om meer leerders te akkommodeer nie. * Ouers is welkom om te kom luister – bring gerus koffie saam! * Gebruik asb die deur by die Nasorg om in te kom – die senior koor oefen in die saal, en ons wil hulle nie steur nie.   Tyd: 08h00 – 08h30 Plek:...

Lees Verder

Koffie-en-Beskuit Konsert: Dinsdag, 28 April 2026

Ons volgende oggendkonsert vind Dinsdagoggend, 28 April, in die NASORG plaas.    Die volgende leerders tree op: Pierre du Toit – Klavier Arjen Faling – Klavier Antjie Samuel – Klavier Jamie Jordaan – Klarinet Ferdi Titley – Klavier Lucy le Roux – Klavier Jenna Erasmus – Dwarsfluit Sebastian Scott – Klavier   Daar word ook kunswerke van hierdie leerders in die Nasorg uitgestal, waarna julle gerus voor of na die konsert kan kyk.   Hier is enkele algemene reëlings rondom die verrigtinge:   * Deelnemende leerders meld stiptelik 07h45 in die Nasorg aan met hul instrument. Juf Bea en/of mnr Ben sal daar wees om hulle te ontvang en te help om instrumente te stem.  * Elke deelnemende leerder bring een of twee maatjies saam om die konsert by die woon. Ons het ongelukkig nie spasie om meer leerders te akkommodeer nie. * Ouers is welkom om te kom luister – bring gerus koffie saam! * Gebruik asb die deur by die Nasorg om in te kom – die senior koor oefen in die saal, en ons wil hulle nie steur nie.   Tyd: 08h00 – 08h30 Plek:...

Lees Verder
Loading

Ander Nuus

junie

01jun00:0017(jun 17)23:59Gr.1-3: Skool verdaag om 13:00

01jun00:0017(jun 17)23:59Gr.4-7: Skool verdaag om 13:15

01jun00:0018(jun 18)23:59Jan Kas tye aangepas vir eksamen

02jun01Jua-Mari Strehler (assistent) verjaar

02jun01Eksamen Begin (Gr.4-6)

05jun00:0023:59Hokkie: Mini-toernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

05jun14:3016:30Skaak: Herzlia Highlands Primary School (WEG)

06jun00:0023:59Rugby: Mini-toernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

06jun00:0023:59Netbal: Mini-toernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

06jun00:0023:59Veiling

08jun00:0023:59Interne sport begin

09jun08:0008:30Koffie-en-Beskuit Konsert (Slegs GF)

Wys Meer

julie

27jun(jun 27)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

13jul00:0023:59Rugby: Kliniek

14jul00:0023:59Rugby: Kliniek

16jul00:0023:59Rugby: Kliniek

21jul00:0023:59Skole heropen

21jul00:0023:59Sport en Kultuur Begin

21jul00:0023:59Sun City Tennistoer

22jul00:0023:59Lead4life (Gr.6)

23jul00:0023:59Lead4life (Gr.4)

24jul00:0023:59Hokkie: Vishoek

24jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.5&7)

24jul00:0023:59Lead4life (Gr.5)

Wys Meer

augustus

31jul00:0023:59Quiz-aand: Bring & Raai

31jul00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.5&7)

31jul00:0023:59o.9 Hokkietoernooi

31jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.4&6)

31jul00:0023:59Sivvies

01aug00:0023:59Netbal & Rugbytoernooi (o.7-o.9)

02aug(aug 2)16:0004(aug 4)17:00EXCO-Strat

03aug(aug 3)00:0008(aug 8)23:59Hs JvR Kunstefees

03aug18:0018:00Hs JvR - Tafelbergkoorfees

04aug00:0023:59Rugby: o.9 & o.13 Bishops (WEG)

05aug00:0023:59Netbal & Rugby: Kenridge (TUIS)

05aug00:0023:59Rugby: o.11 Bishops (WEG)

Wys Meer

september

31aug00:0023:59GEEN SPORT

01sep00:0023:59GEEN SPORT

02sep19:0020:00Laerskool JvR Kore en Tjeggiese Kinderkoor (Ls JvR)

03sep00:0023:59Jannies vir Jesus

03sep00:0023:59Wintersporttoer o.13B

04sep00:0023:59TOETS: EBW (Gr.7)

07sep00:0023:59Somersport Begin

08sep00:0023:59Dolinda (Nasorg) Verjaar

08sep08:0008:30Los alles en Lees

10sep00:0023:59Somersport Eindig Tydelik

10sep00:0023:59Jannies vir Jesus

11sep00:0023:59Finkom: Finale Goedkeuring

Wys Meer

oktober

25sep(sep 25)00:0005okt(okt 5)23:59Skoolvakansie

30sep00:0023:59Monica Robertson (Klasassistent) Verjaar

06okt00:0023:59Skole heropen

08okt00:0023:59Jannies vir Jesus

09okt00:0023:59Lead4life (Gr.6)

09okt(okt 9)00:0011(okt 11)23:59Dapper stappers kamp en stapnaweek (Greyton)

10okt08:0012:00Hs JvR - Gr.7 Inligtingsdag

14okt15:0017:00Graad 6-middag (Hs JvR)

16okt00:0023:59Finkom Vergadering

17okt00:0023:59Krieket: o.13A Brackenfell (6 aan 'n kant)

17okt00:0023:59Tennis: o.13A Brackenfell (Seuns & Dogters)

17okt00:0023:59Hs JvR - Pleziermarkt

Wys Meer

november

31okt00:0023:59Pleziermarkt

02nov00:0023:59Begrotingsvergadering: Ouers

05nov18:0019:30Opedag: Gr.1 (SLEGS OUERS)

06nov00:0023:59Somersport Eindig

07nov00:0023:59Krieket: Mini-Kriekettoernooi by Curro Hermanus (o.7 - o.9)

09nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

10nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.4)

12nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

12nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.7)

13nov00:0023:59Krieket: Mini-kriekettoernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

14nov08:0008:30Sue Ballet

16nov00:0023:59Interne Sport Begin

Wys Meer

desember

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

02des00:0023:59Atletiek

03des00:0023:59Prysuitdeling: Gr.6-7

04des00:0023:59Atletiek

07des00:0023:59Gr.7-Sokkie

08des00:0023:59Sivvies

08des00:0023:59Gr.7-Afskeid

09des00:0023:59Skole sluit (Leerders)

09des00:0023:59Sivvies

11des00:0023:59Skole sluit (Personeel)

16des00:0023:59Versoeningsdag

25des00:0023:59Kersfees

Wys Meer

maart

03mrt00:0023:59Eliam Kaunda (Terrein) verjaar

18mrt00:0023:59JvR Gholf Dag

26mrt12:0012:00Sue-Ann Bouw (Adminassistent) verjaar

mei

26mei08:0008:00Naomi Uys (Onderwyser) verjaar