Leerders kan nou inskryf vir Hoërskool Jan van Riebeeck se Kunstefees wat 1 – 6 Augustus plaasvind. Kliek hieronder op die eerste foto vir die inligting en die tweede foto vir die inskrywingsvorm. Let wel: Ouers moet self hul kinders inskryf.