Belangrik
Let asseblief daarop dat besoekers deur die dag by sekuriteit en ontvangs moet aanmeld en slegs die voetganger ingang (#1) in Kloofstraat moet gebruik.
Die motortoegang (#2) is in Nuwe Kerk Straat (New Church Street) geleë en is soggens oop tot 08:00 en dan weer vanaf 12:45. Nuwe Kerk Straat is ‘n eenrigtingstraat.
Die hek (#3) in Kloofnekstraat is slegs ‘n uitgang – geen motors mag hier inry nie.
Kontakbesonderhede
Adres: Kloofstraat 52, Tuine, Kaapstad, 8001
Telefoon: 021 423 4209
Sekretaresse e-pos: ontvangs@jvrprim.co.za
Slimfoon navigasie
Skandeer die kode op jou slimfoon vir vinnige Google Maps navigasie.
Voetganger Ingang
Kloofstraat, Tuine
Motoringang
Nuwe Kerkstraat, Tamboerskloof
Conradieveld
Varistystraat, Tamboerskloof
Rugbyvelde & Atletiekbaan
De Hoop Weg, Tamboerskloof