Category: Advertensies

Klik op die advertensietitel vir meer besonderhede.
Indien jy graag iets op ons webtuiste wil adverteer, stuur gerus 'n e-pos aan suzaan@jvrprim.co.za.
Neem kennis:
- Dit kos R150 om jou advertensie vir 'n week op ons webtuiste en een keer in ons nuusbrief te laat verskyn
- Die advertensie sal slegs geplaas word as die bewys van betaling ontvang is
- Stuur asb. advertensies voor Donderdae om 14:00
Stuur asb. die volgende per e-pos:
- Advertensie in JPEG of PDF formaat
- Hoeveel weke jy wil hê dit op ons webtuiste moet verskyn
- Of jy 'n faktuur benodig