MySchool is Suid-Afrika se vooraanstaande skool ondersteuningsprogram.

Hulle dra maandeliks meer as R 1.5 miljoen by tot skole en welsynsorganisasies.

Gereelde kaartgebruik is die sleutel tot sukses van hierdie program: elke transaksie tel! Ondersteuners kan hulle kaarte gebruik by ‘n verskeidenheid nasionale en plaaslike handelaars wat deelneem aan die MySchool program.

Sien die dokument hieronder vir stappe om te registreer:
Ouers - MySchool MyVillage MyPlanet Kaart