Sportnuus

Skaakuitslae: 5 & 6 September 2026

Baie geluk aan ons skaakspan met hul uitstekende prestasies! Tydens die skaakkompetisie op 5 en 6 September het ons o.9-span ’n uitstekende 5de plek in die Wes-Kaap behaal, terwyl die o.11 span ’n 12de plek in die Wes-Kaap behaal het. Ons is baie trots op ons skaakspelers en hul harde werk, fokus en...

Skaakuitslae van 25-28 Augustus

Op Dinsdag, 25 Augustus, het ons skaakspanne teen Courtrai meegeding. Ons leerders het goed gevaar en die volgende uitslae behaal: o.9 A-span: Wen 5½–½ o.9 B-span: Wen 4–2 o.11 A-span: Verloor 2–4 o.11 B-span: Wen 5–1 o.13 A-span: Gelykop 3–3 o.13 B-span: Gelykop 3–3 Die o.11- en o.13-spanne het teen Courtrai se gekombineerde A- en B-spanne meegeding. Interskole teen Welgemoed Op Vrydag, 28 Augustus, het ons skaakspanne tydens Interskole teen Welgemoed meegeding. Die o.9 span het uitstekend gevaar met ’n indrukwekkende 7–0 oorwinning. o.9: Wen 7–0 o.11: Verloor ½–6½ o.13: Verloor ½–6½ Baie geluk aan al ons Jannies wat met trots en goeie sportmangees aan die wedstryde deelgeneem het!...

Hokkie-uitslae van 27-28 Augustus 2026

Hier volg die week se hokkie-uitslae:

Netbaluitslae van 29 Augustus 2026

Hier volg die week se netbaluitslae:

Rugbyuitslae van 29 Augustus 2026

Hier volg die week se rugbyuitslae:

Hokkie-uitslae van 20 & 22 Augustus 2026

Hier volg die week se hokkie-uitslae:

Netbaluitslae van 22 Augustus 2026

Hier volg die week se netbaluitslae:

Netbaluitslae van 15-19 Augustus 2026

Hier volg die week se netbaluitslae:

Rugbyuitslae van 15-19 Augustus 2026

Hier volg die week se rugbyuitslae:

Sportsoorte

Atletiek

Maandae & Woensdae 14:30 – 16:00 op Hoërskool Jan van Riebeeck se sportvelde.

Landloop

Dinsdae 14:30 – 15:30 op die Conradieveld.

Skaak

Woensdae in die Biblioteek.

Hokkie

Dinsdae & Donderdae op die Conradie- en St. Michaelsveld.

Netbal

Maandae en Woensdae op die skool se bane.

Swem

Maandae tot Donderdae by die skool.

Dapper Stappers

Een keer ‘n kwartaal.

Krieket

Maandae tot Donderdae op verskeie velde. Kliek vir meer inligting.

Rugby

Maandae en Woensdae op ons velde en die Conradieveld.

Tennis

Maandae tot Donderdae by die skool.

Privaat Buitemuurse Sportaktiwiteite

Aktiwiteit Kontakpersoon Kontakbesonderhede
Clifton Nippers - Lewensredding Mandy mandy@cliftonsurf.co.za
Ballers Sokkerskool info@ballerssoccerschool.co.za | socceracademy@dsk.co.za
Sports Hub (3 - 9 Jaar) Henk Oosthuizen henk@sporthubcoaching.co.za | 083 388 1722
Swimmable swemlesse Joanna Maughan info@swimmable.co.za
Surf Shane Fourie shane4rie@gmail.com | 076 834 7399
Tennis (privaat) Yurich Daniels danielstennisacademy@gmail.com | 083 275 5748
Under the Sun Cricket Patrick van Niekerk 062 800 2860