Welkom by die splinternuwe Suidooster blog. Ons is opgewonde om hierdie moderne weergawe van ons geliefde skoolkoerant met julle te deel!
Kliek hier vir ‘n lusmaker: ‘N NUWE JAS VIR DIE SUIDOOSTER
Hier is hoe jy kan inteken:
Gaan na hierdie skakel: SUIDOOSTER
Gebruik jou JvRKiek intekenbesonderhede.
Indien jy enige intekenprobleme ervaar, stuur gerus vir Megan ‘n e-pos:
megan@jvrprim.co.za