Category: Skaak

Skaaklesse vir leerders van graad 1–7 word een keer per week in verskillende groepe aangebied.
Die skool se skaakspan speel gedurende die tweede en derde kwartaal op Vrydae ligawedstryde.

Skaaknuus

Interne skaaktoernooi op 9 September

Ons skaakspelers het Donderdag, 9 September, ‘n pret rondomtalie skaaktoernooi gehad. Elke speler kon deelneem en die doel was om die spelers se beplanningsvermoë op te skerp. Daar was drie groepe wat aan die toernooi...

Skaak Dagboek

Geen Inskrywings

[foogallery id="12782"]