Muzkanda Kids: Graad 1 31 Jan, 2025 | Algemeen, Kuns en Kultuur, Musiek, Nuus Muzkanda Kids stel kinders aan musiek bekend deur sang, dans en eenvoudige musiekinstrumente, alles aangebied saam met prettige diere-tema stories! Liedjies word in Engels, Afrikaans en isiXhosa gesing. Sien meer inligting hier onder: