Category: Suidooster

Die skoolkoerant, die Suidooster, verskyn aan die einde van elke kwartaal.
Graad 7 leerders dien op die redaksie. Ons skoolkoerant is van uiters hoë gehalte en het al verskeie toekennings ingepalm.

2021 Redaksie:
Voor van links na regs: Katrien Stimie, Héloïse Strauss, Luca Zulch, Chloe Schmidt (fotograaf) en Mieke Hertzog.
Agter van links na regs: Jan Karsten, Ameli Snyman, Carla Snijders, Katja de Villiers, Vida Engels, Elle Nortje, Alexander Benecke en Daniel Wasserman (fotograaf).

Skakelwerk en bladuitleg:
Juf. S. Burger

Redigering en proeflees:
Juf. M. Brink

Loading