Category: Hokkie

Ons het in 2019 vir die eerste keer met hokkie begin. Dit word vir O/9 - O/13 seuns en dogters aangebied. Ons begin in 2020 om meer gereeld aan wedstryde en toernooie deel te neem. Oefeninge vind plaas op die Conradie- en St. Michaelsveld op Dinsdae en Donderdae plaas. Die skool voorsien balle en 'n paar ekstra stokke (indien 'n leerders sy/haar stok vergeet). Leerders moet hul eie stokke en veiligheidstoerusting (mondskerm en "shin guard") saambring.

Hokkienuus

Hokkie-uitslae: 3 Augustus

Ons hokkie-spanne het Donderdag ‘n vriendskap-like wedstryd teen Fanie Theron gespeel. Ons o.7 en o.8-seuns en dogters het hul eerste wedstryd gespeel en dit só geniet! Ons is opgewonde om hul wedstryd-gereed te maak vir...

Hokkie Dagboek

februarie 2024

08feb18:3019:30Wintersport-inligtingsaand

maart 2024

11mrt00:0023:59Winter buitemuurs begin

mei 2024

03mei00:0023:59Hokkie: Edgemead

10mei00:0023:59Hokkie: Sportdag Mikro (Tuis)

21mei00:0023:59Winter Buitemuurs eindig

julie 2024

12jul00:0023:59Hokkie: Stellenbosch hokkiedag o.7 - o.9

13jul00:0023:59Hokkie: Stellenbosch hokkiedag o.10 - o.13

26jul00:0023:59Hokkie: Curro Langebaan (WEG)

augustus 2024

16aug(aug 16)00:0017(aug 17)23:59Interskole

30aug00:0023:59Welgemoed naweek

30aug(aug 30)00:0031(aug 31)23:59Winter buitemuurs eindig