Biblioteek

Leerders van graad 1 tot 6 het elke week vir ‘n halfuur lank Biblioteek. Hulle kry dan die geleentheid om nuwe boeke uit te neem en/of te lees. Graad 1’s mag egter eers van die 4de kwartaal af boeke uitneem. Die biblioteek maak gebruik van Librarika sodat leerders boeke kan uitneem. Leerders kan daarop inteken om te sien watter boeke in die biblioteek beskikbaar is. Hulle sal ook per e-pos herinner word as hul boeke teruggebring moet word.

Digitale Geletterdheid

Ons is in die proses om ons eie digitale geletterdheid kurrikulum te skryf. Leerders het basiese rekenaarvaardighede nodig om effektief en veilig in ander vakke op skootrekenaars te kan werk. Die doel met hierdie vak is om hulle in te lig en verskeie onderwerpe met hulle te behandel. Dit sluit in:

  • Digitale burgerskap
  • Wagwoordgebruik
  • Navorsing- en bronne-riglyne
  • Tikvaardighede
  • Kreatiewe platforms soos Canva
  • Office toeps soos Word, Powerpoint en Excel

Leeslyste

Let wel: Titels wissel in moeilikheidsgraad. Die leesvlak en begripsvermoë van die leerder moet in ag geneem word.

Kliek op Outeur of Titel opskrif om alfabeties te rangskik.

Graad 1 & Graad 2

Leeslys: Graad 1 en 2

Titel Outeur Gelees
wdt_ID Titel Outeur Gelees
1 Annabel en beer Stubbs, Lisa
2 As ek jy was Hamilton, Richard
3 As kat en hond soos drake was McNaughton, Colin
4 Babalela Preller, Martie
5 Bessie Hemelbesem-reeks Oosthuizen, Janie
6 Beste storieboek ooit Scarry, Richard
7 Bianca se briljante biblioteekdag Coelho, Joseph
8 Blaas jou neus, wilde, woeste wolf Smallman, Steve
9 Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo Ferreira, Henry
10 Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda Ferreira, Henry
Graad 3

Leeslys: Graad 3

Outeur Titel Gelees
wdt_ID Outeur Titel Gelees
1 Bamberger, M. My eerste groot storieboek
2 Bancherus, J. Speurder Kwaaikofski-reeks
3 Banks, R. Geheime koninkryk-reeks
4 Blakemore, S. Maasdorp-reeks
5 Botes, E. Speurder Annika-reeks
6 Botes, E. Stoffel die ratel
7 Botha, J. Die avonture van Lulu Lerulu
8 Bracharz, K. Hoe blindemol byna die lotery gewen het
9 Brain, H. Tania en die perdry-kompetisie
10 Brain, H. Tania en die towerfluitjie
Graad 4

Leeslys: Graad 4

Titel Outeur Gelees
wdt_ID Titel Outeur Gelees
1 Aaklige ant Alberta Walliams, David
2 Agent Snoet 5 in 1 Bloemhof, Francois
3 Agent Snoet-reeks Bloemhof, Francois
4 Aksieheld Austin 3: Onheil op Skedelbaai Viljoen, Fanie
5 Aksieheld Austin: Operasie sabotasie Viljoen, Fanie
6 Anna Atoom-reeks Wasserman, Elisabeth
7 As die kat weg is Herzog, Annette
8 Asterix-reeks Goscinny, René
9 Beste Suid-Afrikaanse spookstories Maartens, Wendy
10 Boudebiljoener Walliams, David
Graad 5

Leeslys: Graad 5

Titel Outeur Gelees
wdt_ID Titel Outeur Gelees
1 'n Goeie dag vir boomklim Jacobs, Jaco
2 13 Spookstories Jacobs, Jaco
3 Aaklige ant Alberta Walliams, David
4 Agent Snoet 5 in 1 Bloemhof, Francois
5 Aksieheld Austin-reeks Viljoen, Fanie
6 Boudebiljoener Walliams, David
7 Broers Moeyaert, Bart
8 Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok Verwey, Pieter
9 Danda Barnard, Chris
10 Danda op Oudeur Barnard, Chris
Graad 6

Leeslys: Graad 6

Outeur Titel Gelees
wdt_ID Outeur Titel Gelees
1 Ahlers, Nerine SSS-reeks
2 Annelie Ferreira Chuck Norris kan deel deur nul
3 Barnard, Chris Danda
4 Barnard, Chris Danda op Oudeur
5 Bloemhof, F.; Jacobs, J.;Viljoen,F. 13 Spookstories
6 Bloemhof, F.; Jacobs, J.;Viljoen,F. Nog 13 Spookstories
7 Brink, Tania Al die meisies hou van Divan Louw
8 Brink, Tania Liefde laat jou Rice Krispies anders proe
9 Brink, Tania Ouens is nie pizzas nie!
10 Brink, Tania Wian Verwey het 'n crush op my
Graad 7

Leeslys: Graad 7

Titel Outeur Gelees
wdt_ID Titel Outeur Gelees
1 Al wat ek weet Van der Vyver, Marita
2 Anna Atoom-reeks Wasserman, Elisabeth
3 As jy 'n ster sien verskiet Fowler, Maya
4 Betower Viljoen, Fanie
5 Blinde sambok Swart, Keina
6 Bloujaar Swart, Keina
7 Bont-alarm Marais, Elaine
8 Chuck Norris kan deel deur nul Anneli Ferreira
9 Die Engelsman in my slaai Taute, Dihanna
10 Die klein prinsie De Saint-Exupéry
Graad 7: Gevorderde Lesers / Temas (Leesvlak: Graad 10 en ouer)

Gevorderde lesers/temas (leesvlak: graad 10 en ouer).
Onthou: Om ‘n gevorderde leser te wees, beteken dat jy die woordeskat en temas wat in hierdie boeke vervat is, in konteks kan lees en beredeneer. Van hierdie boeke bespreek verskeie kontroversiële kwessies en daar is ‘n paar ‘skoktonele’ in die boeke wat sensitiewe lesers mag ontstel. Dit moet met die grootste ontsag gelees word.
Klik op Outeur of Titel opskrif om alfabeties te rangskik.

Leeslys: Graad 7 - Gevorderd

Titel Outeur Gelees
wdt_ID Titel Outeur Gelees
1 Asem Vermeulen, Jan
2 Boela van die Blouwater Barnard, Chris
3 Chillie lipstick 1 en 2 Jonker-Jordaan, Christa (hoofsaaklik vir meisies)
4 Die boek van alle dinge Kuijer, Guus
5 Die verdwyning van Mina Afrika Roos, Zuretha
6 Iewers vlieg daar fairy dust Haasbroek, Marisa
7 Kraak Meiring, Rouxnette
8 Kringe in n bos Matthee, Dalene
9 Meisie op die dak, Die Steyn, Cecilia
10 n Hart vol sand Kulsen, Anzil