Rugbyuitslae van 30 Mei 2026
Hier volg die week se rugbyuitslae:
Lees VerderJun 5, 2026 | Rugby, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
Hier volg die week se rugbyuitslae:
Lees VerderJun 5, 2026 | Hokkie, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
Hier volg die week se hokkie-uitslae:
Lees VerderJun 5, 2026 | Netbal, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
Hier volg die week se netbaluitslae:
Lees VerderMei 29, 2026 | Skaak, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
Hier volg die week se skaakuitslae:
Lees VerderMei 29, 2026 | Netbal, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
Hier volg die week se netbaluitslae:
Lees Verder
deur Megan Zondagh | Jun 5, 2026 | Algemeen, Nuus
Dit is vir ons baie lekker om aan te kondig dat me. Felicity Beerwinkel, wat tans by die skool se nasorg werk en reeds sedert 2016 by die vakansiesorg betrokke is, die vakansiesorg van nou af gaan bestuur. Die vakansiesorg was vir die afgelope paar jaar in Loraine van Vuuren se bekwame hande. Die vakansiemaats sal haar baie mis, maar ons weet dat die vakansiesorg, soos voorheen, sommer baie goed bestuur sal word. Datums: Maandag, 29 Junie, tot Maandag, 20 Julie. Tye en koste: Halfdag: 07:30 – 13:00 vir R100; en voldag: 07:30 – 17:00 vir R200. Kos: Maats bring hul eie kos. Daar is wel elke dag bak-en-brou en ’n kreatiewe aktiwiteit. Spanlede: Hierdie bekende gesigte neem net so oor by Loraine van Vuuren. As jy wil inskryf, VOLTOOI HIERDIE VORM en WhatsApp dit teen Vrydag, 19 Junie 2026, terug aan Felicity met die datums wat jou kind/ers vakansiesorg gaan bywoon, na 073 856 6537....
deur Megan Zondagh | Jun 5, 2026 | Akademie, Algemeen, Nuus
deur Megan Zondagh | Jun 5, 2026 | Rugby, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
deur Megan Zondagh | Jun 5, 2026 | Hokkie, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
deur Megan Zondagh | Jun 5, 2026 | Netbal, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
junie
01jun00:0018(jun 18)23:59Jan Kas tye aangepas vir eksamen
Neem asseblief kennis dat Jan Kas vanaf 01 – 18 Junie gedurende die volgende tye oop sal wees: Maandae & Woensdae: 07:00 – 08:00Dinsdae & Donderdae: 12:30 – 13:30Vrydae:
Neem asseblief kennis dat Jan Kas vanaf 01 – 18 Junie gedurende die volgende tye oop sal wees:
Maandae & Woensdae: 07:00 – 08:00
Dinsdae & Donderdae: 12:30 – 13:30
Vrydae: GESLUIT
Jan Kas sal op 18 Junie sluit vir voorraadopname vir die res van die kwartaal.
julie
augustus
september
oktober
november
desember
maart
mei