Kategorie: Drama

Graad 1 - 6-leerders het weekliks 'n dans- en dramales. Graad 7-leerders het weekliks 'n dramales. Die doel van drama is om leerders se selfvertroue, kreatiwiteit, korrekte stemgebruik en stimulering van die verbeelding te ontwikkel waarmee hulle die grootmenswêreld kan binnegaan.

Dit bevorder ook groep-funksionering, sosiale funsionering en sosiale intelligensie. Deur verskillende karakters te vertolk, kan hulle hul eie individeule stempel in die samelewing afdruk.

Dramanuus

Drama-tye tydens eksamentyd

Liewe Drama-ouers Die tye is vir die eksamentyd aangepas sodat dit almal pas. Maandag: 13:30 – 14:30 gr. 1-3, geen drama vir gr. 4-7 Woensdae: 13:00 – 14:00 gr. 1-3, geen drama vir gr. 4-7 Vrydae: 13:00 – 14:00 vir gr. 4-7, geen drama vir gr. 1-3 Ons drama-afsluiting is Dinsdag, 12 Desember, 18:00 – 19:30 vir Huppelland, gr. 1-3 en gr. 4-7 Baie dankie en sterkte vir die laaste gedeelte van die...

Drama Dagboek

Geen Inskrywings