Ons skool se busvervoer is geprivatiseer en bied nie enige vervoer van en na die skool nie. Ons vervoer leerders slegs vir sport en skoolaktiwiteite.