Orff en Kodály Werkswinkels by Laerskool Jan van Riebeeck
LsJvR bied Orff en Kodály Werkswinkels vir enige belangstellende musiek- en klasonderwysers aan! Kom woon dit gerus by! Kontak vir Juf. Rolene vir meer inligting.
Musiekonderrig word in 'n verskeidenhied musiekinstrumente aangebied. Leerders kan onderrig ontvang in klavier, blokfluit, sang, musiekteorie en kitaar.
Daar is waglyste vir musiekonderrig. Indien jou kind dus belangstel, skryf so gou moontlik in deur gebruik te maak van hierdie inskrywingsvorm: MUSIEKINSKRYWINGSVORM
LsJvR bied Orff en Kodály Werkswinkels vir enige belangstellende musiek- en klasonderwysers aan! Kom woon dit gerus by! Kontak vir Juf. Rolene vir meer inligting.
augustus 2026
september 2026