Bly op Hoogte

van die datums vir die Graad 6 toetse en take.

Voeg by my Google Kalender

Kopieer die ical skakel deur hieronder te klik:

  1. Maak jou Google kalender op jou rekenaar oop.
  2. By Other calendars, kliek op “+ Add other calendars”.
  3. Kliek op “From URL”.
  4. Paste die skakel wat jy vroeër gekopieer het onder “URL of Calendar”.
  5. Kliek op “Add Calendar”.

Die skool se kalender, JvR Web Kalender, sal nou op jou rekenaar se Google kalender verskyn onder “Other Calendars”.

Om die kalender met jou slimfoon se Google Calendar App te sinchroniseer, maak jou Google Calendar App op jou foon oop:

  1. Maak die App se menu oop en kies “Settings”.
  2. Kies “Show more”.
  3. Kies “JvR Web Kalender”.
  4. Skakel “Sync” aan.
Voeg by my iPhone/iPad Kalender

Kopieer die ical skakel hieronder deur hier onder te klik:

  1. Maak jou iPhone / iPad se Settings app oop.
  2. Kies Accounts & Passwords of Mail, Contacts, Calendars, afhangende van die model.
  3. Kies Add Account.
  4. Kies Other.
  5. Kies Add Subscribed Calendar.
  6. ‘Paste’ die gekopieerde skakel in die Server dataveld.
  7. Kies Next.
  8. Kies Save.
Voeg by my Outlook Kalender

Kopieer die ical skakel hieronder deur hier onder te klik:

  1. Maak jou Outlook Kalender oop.
  2. Kies die Home tab.
  3. Kies Open Calendar.
  4. Kies From Internet.
  5. ‘Paste’ die gekopieerde skakel in die Enter the location of the internet calendar dataveld.
  6. Kies OK.
  7. Kies Yes.