Category: Tennis

Tennis is ‘n sport wat individueel of in span-verband teen opponente gespeel kan word. By Laerskool Jan van Riebeeck het ons professionele afrigters wat elke tennisspeler help om sy/haar volle potensiaal te bereik. Ons speel op Woensdae wedstryde teen ander skole waar gesonde kompetisie aangemoedig word, maar die genot van die spel kom altyd eerste.

Maandae
13:15 -14:15 Gr 1 & 2
14:15- 15:15 Spanoefening
Dinsdae
13:15 -14:15 Gr 1 & 2
14:15- 15:15 Nie- Spanspelers gr 4-7
Woensdae
13:45 -14:45 Gr 3
14:15- 15:15 Nie-Spanspelers gr 4-7
14:00 - 17:00 Wedstryde vir spanspelers
Donderdae
14:15 - 15:15 Gr 3
15:00 - 16:00 Spanspelers

Tennisnuus

Tennisuitslae: 18 Oktober – 1 November 2023

JvR se tennisseisoen het op ‘n hoë noot afgeskop. Die skool het vanjaar 42 optimistiese en toegewyde leerders wat vir ons skool se span speel. Ons skool is hierdie kwartaal vir twee verskillende ligas ingeskryf waarvan drie...

Tennis Dagboek

januarie 2024

22jan00:0023:59Somer buitemuurs begin

maart 2024

08mrt00:0023:59Somer buitemuurs eindig