Die finale ronde van Podiumpret het Donderdag, 24 September, aanlyn plaasgevind.
 
Henry Jordaan in graad 5 en Antjie Samuel in graad 6 het deelgeneem. Daar was hierdie jaar meer as ‘n 1000 deelnemers! 
 
Uitslae:  
Baie geluk aan hierdie twee sprekers!! Ons is baie trots op julle.