Buitemuurseprogram, Kwartaal 4 – 2026
Somer Buitemuurse-program...
Lees VerderOkt 8, 2026 | Sportprogram
Somer Buitemuurse-program...
Lees VerderFeb 25, 2026 | Sport, Nuus, Sportprogram
Neem asb. kennis dat die somer buitemuurseprogram die week eindig. Ons begin Maandag, 2 Maart, met die winterprogram wat tot en met 21 Maart sal duur. Sien die winter buitemuurseprogram vir kwartaal 2 en 3 hier onder: Winter Buitemuurseprogram...
Lees VerderDes 10, 2025 | Sportprogram, Nuus, Sport, Sport
Sien die Buitemuurseprogram vir kwartaal 1, 2026 hier onder: Somer Buitemuurse-program...
Lees VerderNov 20, 2025 | Atletiek, Nuus, Sport, Sport, Sportprogram
Sien die program hier onder: FINALE PROGRAM - 2025...
Lees Verder
deur Megan Zondagh | Nov 13, 2026 | Nuus, Nuusbrief
Die eerste week van die eksamen vir die graad 7’s is agter die rug terwyl die graad 4 – 6-leerders op Woensdag, 11 November, met hulle eksamens afgeskop het. Ons besef dat eksamenstres ‘n realiteit vir ons leerders is. Sommige hanteer dit makliker as ander, terwyl die meeste leerders ‘n groot vrees vir teleurstellende resultate het. Ek weet ook dat die eksamentydperk vir julle as ouers ook stresvol is, maar dit is belangrik dat julle jul kind(ers) sal aanmoedig om net hulle beste te probeer. Baie dankie dat julle nie hul waarde aan punte sal koppel nie, maar eerder aan die poging wat jou kind(ers) aanwend. Baie dankie dat julle saam met ons as onderwysers ons leerders sal ondersteun sodat hulle nie voel dat hulle die eksamenpad alleen hoef te stap nie. Ek weet ook dat sommige van julle bekommerd is dat jou kind(ers) nie goed in die komende eksamens sal vaar nie. Daarom wil ek graag uitwys dat dit net ‘n laerskooleksamen is en nie ‘n kompetisie nie! Indien jou kind(ers) spogpunte behaal, is dit wonderlik en julle as ouer(s) is baie geseënd, maar ongelukkig is dit nie vir almal beskore nie. Maak gerus seker dat jou kind(ers) verstaan dat dit belangrik is om vir die eksamen voor te berei, maar ook dat die uitslae nie hul as ‘n leerder definieer of bepaal watter tipe persoon hy/sy is...
deur Megan Zondagh | Nov 13, 2026 | Nasorg, Algemeen, Nuus
deur Megan Zondagh | Nov 13, 2026 | Algemeen, Nuus
deur Megan Zondagh | Nov 12, 2026 | Krieket, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
deur Megan Zondagh | Nov 12, 2026 | Advertensies
november
desember
januarie
28jan13:0014:00Skool verdaag - 13:00 (kuier op veld tot 14:00)
Ons vier Mnr. Beets se spesiale verjaarsdag. Skool verdaag om 13:00 en almal kuier op die veld tot 14:00 (ouers kan langer kuier).
Ons vier Mnr. Beets se spesiale verjaarsdag. Skool verdaag om 13:00 en almal kuier op die veld tot 14:00 (ouers kan langer kuier).
februarie
maart
april
mei
junie
julie
augustus
september
oktober