Neem asseblief kennis van die volgende datums en tye:
Skool verdaag vanaf Dinsdag, 10 November, tot Dinsdag, 8 Desember, om 13:00 vir GF en 13:15 vir ISF.
Graad 4-prysuitdeling: Dinsdag, 1 Desember, om 09:00
Graad 5-prysuitdeling: Dinsdag, 1 Desember, om 11:30
Kleure-atletiek (velditems o.9 – OPE): Woensdag, 2 Desember (Gr. 1- en 2-leerders bly by die skool)
Graad 6-prysuitdeling: Donderdag, 3 Desember, om 09:00
Graad 7-prysuitdeling: Donderdagaand, 3 Desember, om 18:00
Kleure-atletiek (baanitems o.7 – OPE): Vrydag, 4 Desember (Geen leerders by die skool nie)
Dinsdag, 8 Desember: sivvies
Woensdag, 9 Desember: sivvies; rapporte word uitgedruk en uitgedeel en skool sluit om 10:30 vir alle leerders.