Kategorie: Afrikaans

WOW-Spelfees 2025

Dit is weer daardie tyd van die jaar waar die Jannies hul goeie spelvermoëns tydens die WOW-Spelfees ten toon kan stel. Leerders (graad 1-7) wat belangstel om deel te neem, sal woordelyste by hul onderwysers ontvang. Die woordelyste is ook hier beskikbaar. Die leerders wat belangstel om deel te neem, word aangemoedig om al deur die woorde te begin gaan. Hierdie leerders sal dan in die eerste week van volgende kwartaal deur hul Afrikaanse onderwysers getoets word en inligting rakende registrasie sal daarna volg. Belangrike datums wat al beskikbaar is (onderhewig aan verandering): Distrikskompetisie: 22 Augustus 2025 Provinsiale rondte: 13 September 2025 Nasionale rondte:  11 Oktober 2025   Vir enige navrae, kontak gerus vir Ilse-Marié Holtzhausen...

Lees Verder

ATKV DigiSpel-kompetisie

Die Jannies (gr. 1-7) is welkom om in te skryf vir die ATKV se gewilde digitale spelkompetisie – DigiSpel. Hierdie spelkompetisie vind aanlyn plaas. Bestudeer die deelnemersgids deeglik indien jou kind belangstel. Daar is nog nie ‘n spesifieke datum bekendgestel waarop die kompetisie gaan plaasvind nie. Kostes beloop R120 per inskrywing. Jy kan die inskrywingsfooi deur middel van die Karri-toep betaal. Ons sal na aanleiding van die betalings op Karri die leerders inskryf. Die sluitingsdatum vir betalings op die Karri-toep is 1 Maart 2024. Kontak Ilse-Marié Holtzhausen (Afrikaanse vakhoof) vir navrae:...

Lees Verder

Simon verower ‘n derde plek in skryfkompetisie

Simon van Dyk (gr.6) het aan Storiewerf se skryfkompetisie deelgeneem. Sy storie, “Rooi oë in die nag”, het ‘n derde plek in die laerskool-kategorie losgeslaan. Boonop het hy R500 prysgeld gewen. Sy storie verskyn binnekort op Storiewerf se webtuiste. Simon toon ongelooflike potensiaal as skrywer en ons harte bars van trots! Lees gerus HIER meer oor die...

Lees Verder

Woord-Makietie

Die 28ste September hou die Jannies Woord-Makietie. Gassprekers Leon en Amanda de Stadler (skrywers van die splinternuwe Tesourus van Afrikaans) gaan met die leerders kom gesels. Ons gaan woordspeletjies speel en die dag gebruik om ons wonderlike en ryk Afrikaanse woordeskat te vier en uit te...

Lees Verder

Gedigte

Die graad sesse se digkuns is ongelooflik! Met trots deel ons hierdie week een van ons leerders se gedigte: Boelie Boelie is ‘n erge sonde, dit is erger as rook, skinder of vloek! Hul is aaklig met hul monde, boelies is die laaste ding wat ons soek! Wat hulle doen, maak mens seer, hulle mond is ‘n erge geweer! Dit lyk dalk asof die slagoffer saamlag, maar in realiteit ruïneer dit sy dag! Wat hulle doen, is mense seermaak, dis sonder ‘n mes! Dit is ‘n erge saak as jy iemand se lus vir die lewe les! deur Daniël...

Lees Verder
Loading

Ander Nuus

Uitstekende balletprestasies by Royal Academy of Dance-eksamens

Baie geluk aan ons Jannies wat onlangs uitstekende uitslae in hul Royal Academy of Dance (RAD)-ballet­eksamens deur die Cape Ballet Centre in Gardens behaal het. Die RAD is een van die wêreld se voorste ballet­eksamenrade, en hierdie prestasies getuig van die leerders se toewyding, dissipline en harde werk deur die jaar. Ons is ongelooflik trots op hul prestasies en wil hulle ook gelukwens met die wyse waarop hulle hul skoolverpligtinge en balletopleiding suksesvol balanseer. RAD Vlak 2: Deidre Louw – Onderskeiding (Goue medalje) Octavia Ackermann – Onderskeiding (Goue medalje) Anna Leach – Onderskeiding (Goue medalje) RAD Vlak 3: Inge Engelbrecht – Onderskeiding (Goue medalje) Kitty Partner – Hoë meriete (Silwer medalje) Eliana Greef – Onderskeiding (Goue medalje) Karen James – Onderskeiding (Goue medalje) Sophia Price – Onderskeiding (Goue medalje) Baie geluk aan elkeen van julle! Ons wens julle alle voorspoed toe met jul toekomstige balletprestasies!...

oktober

13okt00:0023:59Krieket: Kampsbaai (TUIS) o.7 - o.9

13okt12:4513:45Matrieksaal

14okt00:0023:59Krieket: 11A vs Kampsbaai (TUIS)

14okt15:0017:00Graad 6-middag (Hs JvR)

15okt00:0023:59Krieket: 13A vs Sunningdale (TUIS)

16okt00:0023:59Swem: Kampsbaai (WEG)

16okt00:0023:59Finkom Vergadering

16okt00:0023:59Atletiek: De Hoop

16okt08:0008:00TOETS: Afrikaans (Gr.5 & Gr.7)

16okt08:0008:00Skaak: vs Deutsche Internationale Schule Kaapstad TUIS (o.9, o.11 en o.13 span)

16okt09:0009:30TOETS: Engels (Gr.4 & Gr.6)

17okt00:0023:59HS JVR - Gr. 8 Inligtingsdag

Wys Meer

november

02nov00:0023:59Begrotingsvergadering: Ouers

04nov(nov 4)00:0003(nov 3)23:59Stemdag: Openbare vakansiedag

04nov00:0023:59Krieket: 11A vs Sunningdale (WEG)

04nov00:0023:59Krieket: 11B vs Curro Century City (TUIS)

05nov00:0023:59Krieket: Sunningdale (WEG) o.7 - o.9

05nov00:0023:59Krieket: 13A vs Van Riebeeckstrand (TUIS)

05nov00:0023:59Krieket: 13B vs Van Riebeeckstrand (WEG)

05nov18:0019:30Opedag: Gr.1 (SLEGS OUERS)

06nov00:0023:59Somersport Eindig

07nov00:0023:59Krieket: Mini-Kriekettoernooi by Curro Hermanus (o.7 - o.9)

09nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

10nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.4)

Wys Meer

desember

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

02des00:0023:59Atletiek

03des00:0023:59Prysuitdeling: Gr.6-7

03des08:0008:30Graad 3-Afskeid

04des00:0023:59Atletiek

07des00:0023:59Gr.7-Sokkie

08des00:0023:59Sivvies

08des00:0023:59Gr.7-Afskeid

08des18:0020:00Drama-afsluiting: Gr.1-7

09des00:0023:59Skole sluit (Leerders)

09des00:0023:59Sivvies

11des00:0023:59Skole sluit (Personeel)

Wys Meer

januarie

14des(des 14)00:0012jan(jan 12)23:59Skoolvakansie

01jan00:0023:59Nuwejaarsdag

08jan09:0012:00Jan Kas Open

11jan07:0010:00Jan Kas op

11jan08:0008:30Skool Open - Personeel

11jan08:3008:30EXCO-Vergadering

12jan08:0009:00Fasevergaderings

12jan12:0012:00Personeelvergadering

12jan13:0014:30Jan Kas oop

13jan08:0008:00Geen Klasruiling

13jan08:0008:00Saalbyeenkoms leierbalkies word oorhandig

13jan08:0008:30Skool Open - Leerders

Wys Meer

februarie

04feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

05feb(feb 5)00:0004(feb 4)23:59Senior Koorkamp

05feb08:0008:00Toets: Wiskunde (gr.4-7)

06feb(feb 6)00:0005(feb 5)23:59Senior Koorkamp

06feb00:0023:59Tennis: o.13A & B Kenridge (seuns & dogters)

08feb(feb 8)00:0012(feb 12)23:59Interne Redenaarskompetisie

11feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

12feb00:0023:59Krieket: Hugo-Rust Mini-kriekettoernooi (o.7 - o.9)

12feb08:0008:00Toets: NWT/NW (gr.4-7)

12feb08:0008:00FINKOM vergadering

12feb08:0008:00Sivvies: Valentynsdag

13feb00:0023:59WPNA: Netbalkliniek (o.7 - o.13)

Wys Meer

maart

01mrt00:0023:59WINTERSPORT BEGIN

03mrt00:0023:59Eliam Kaunda (Terrein) verjaar

04mrt08:0008:30Toets: EBW (gr.7)

05mrt00:0023:59Netbal: Bulfees (o.8 - o.13)

05mrt00:0023:59Rugby: Bulfees (o.7 - o.13)

05mrt07:4508:45Kooroefening

05mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

11mrt18:0018:00Somersokkie (gr.5-7)

12mrt00:0023:59Hokkie: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

12mrt08:0008:30Algemene Kennis toets

12mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

12mrt08:0008:30FINKOM Vergadering

Wys Meer

april

22mrt(mrt 22)00:0005apr(apr 5)23:59Skoolvakansie

06apr08:0008:30Skool Heropen

06apr08:0008:30Buitemuurse Winterprogram begin

06apr08:0008:30Nasorg begin

08apr07:0007:00Fasevergaderings

09apr00:0023:59Hokkie: o.13A Van Riebeeckstrand (Seuns & Dogters)

09apr08:0008:00Toets: Afrikaans (gr. 4&6)

09apr08:0008:00Toets: Engels (gr.5&7)

10apr00:0023:59Netbal: o.10A Netbaltoernooi

10apr12:0022:00KAPPERJOLLE

12apr08:0008:00GEEN SPORT

12apr13:0013:00Skool verdaag 13:00

Wys Meer

mei

01mei00:0023:59Rugby: Vredekloof (TUIS) o.7 - o.13

01mei00:0023:59Werkersdag

07mei00:0023:59Hokkie: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

07mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

07mei08:0008:30Assessering: SW (gr.4-7)

08mei00:0023:59Netbal: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

08mei00:0023:59Rugby: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

12mei(mei 12)00:0011(mei 11)23:59Gr.6-Kamp

13mei(mei 13)00:0012(mei 12)23:59Gr.6-Kamp

13mei08:0008:30Musiekpersoneel Konsert

14mei(mei 14)00:0013(mei 13)23:59Gr.6-Kamp

14mei08:0008:30Assessering: SW (gr.4-7)

Wys Meer

junie

31mei00:0023:59Charlene van Rooyen (Onderwyser) verjaar

01jun13:0013:00Skool verdaag om 13:00 vir gr.7

02jun08:0008:30Gr.7 Eksamen begin

02jun13:0013:00Skool verdaag om 13:00 vir gr.7

03jun08:0008:30Skool verdaag vroeër

04jun00:0023:59Hokkie: Minitoernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9 Seuns & Dogters)

04jun08:0008:30Gr.4-6 Eksamen begin

04jun08:0008:30Veiling

05jun00:0023:59Netbal: Minitoernooi by Van Rieebeckstrand (o.7 - o.9 Dogters)

05jun00:0023:59Rugby: Mini-Rugby Durbanville Voorbereiding

07jun08:0008:30Interne Buitemuurseprogram Begin

11jun08:0008:30FINKOM-vergadering

Wys Meer

julie

28jun(jun 28)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

30jun00:0023:59Shahnee Felix (Onderwyser) verjaar

08jul00:0023:59Claudia Abdol (Assistent) verjaar

08jul00:0023:59Leon Hanekom (Onderwyser) verjaar

12jul00:0023:59Rugby-Kliniek

13jul00:0023:59Rugby-Kliniek

15jul00:0023:59Rugby-Kliniek

20jul08:0008:30Buitemuurseprogram begin

20jul08:0008:30Skool heropen

20jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

21jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

22jul07:1507:45Fasevergaderings

Wys Meer

augustus

31jul00:0023:59JvR Mini-Sportstoernooi - Rugby & Netbal (o.7 - o.9)

01aug00:0003(aug 3)23:59EXCO-Strat

02aug(aug 2)00:0006(aug 6)23:59JanArte Kunstefees

03aug00:0023:59Rugby: Bishops (TUIS) o.9 & o.13

04aug00:0023:59Netbal: Tableview (WEG) o.7 - o.13

04aug00:0023:59Rugby: Bishops (TUIS) o.11

06aug(aug 6)00:0009(aug 9)23:59FAMILIENAWEEK

06aug08:0008:30Toets: Wiskunde (gr4-7)

09aug00:0023:59Nasionale Vrouedag

13aug00:0023:59Hokkie: Courtrai (WEG) o.7 - o.13

13aug08:0008:30FINKOM-vergadering

13aug08:0008:30Toets: NWT/NW (gr.4-7)

Wys Meer

september

01sep08:0008:30GEEN SPORT

01sep08:0008:30Sivvies: Lentedag

02sep00:0023:59o.12 - 7's toernooi in Paarl

02sep08:0008:30GEEN SPORT

03sep08:0008:30GEEN SPORT

03sep08:0008:30FINKOM-vergadering

03sep10:0010:00EBW: Markdag

04sep08:0008:30GEEN SPORT

06sep08:0008:30Somersport Begin

10sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

13sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

13sep08:0008:30Robotikakompetisie ISF

Wys Meer