Dansskole van Kaapstad het onlangs deelgeneem aan die internasionale American Academy of Ballet (AAB) New York-graderings. Ons is ongelooflik trots op die prestasies van die leerders van Barbara Schreuder Dansskool, wat uitstekende resultate behaal het.
Baie dankie aan die wonderlike ouers vir hul voortdurende ondersteuning en aan ons toegewyde dansers wat met harde werk en deursettingsvermoë hierdie besonderse prestasies moontlik gemaak het. Ons waardering gaan ook aan Sidwell Roman, beoordelaar vir AAB en RAD Ballet.
AAB Uitslae 2026
Pre-Level 1
- Charlie de Klerk – Star Medal
Level 2
- Heike Louw – Gold
- Ada Uys – Silver Double Distinction
Level 3
- Emma-Jane Wilke – Silver Double Distinction
- Emily Theron – Silver Double Distinction
- Cornelia Opperman – Silver Distinction
- Mila Maree – Gold
- Lia Sauer – Silver Double Distinction
Level 5
- Ciera February – Silver Double Distinction
- Anabel Brink – Silver Double Distinction
- Christa-Bella Swart – Gold en Summer School Sponsorship 2027 (New York)
- Mika van der Walt – Gold Distinction en Summer School Sponsorship 2027 (New York)
- Heidi van Heerden – Gold en Summer School Sponsorship 2027 (New York)
- Jana van Gijsen – Silver Double Distinction
- Hanna Louw – Silver Distinction
Level 6
- Ella Grey – Silver
- Solange Stevens – Silver Double Distinction
Level 10
- Kerala Allewell – Gold en Summer School Sponsorship 2027 (New York)
- Karlien van der Walt – Gold en Summer School Sponsorship 2027 (New York)
- Lara Basson – Silver Double Distinction en Summer School Sponsorship 2027 (New York)
Baie geluk aan elke danser met hierdie uitstekende prestasies. Dankie aan almal wat bygedra het tot hierdie suksesvolle dansgeleentheid. Julle harde werk en toewyding het beslis vrugte afgewerp.
Juf Barbie
