Buitemuurseprogram Kwartaal 4
Sien die buitemuurseprogram vir kwartaal 4 hier onder: Kwartaal 4...
Lees VerderSep 3, 2025 | Sportprogram, Kwartaalprogram, Nuus, Sport, Sport
Sien die buitemuurseprogram vir kwartaal 4 hier onder: Kwartaal 4...
Lees VerderFeb 26, 2025 | Kwartaalprogram, Sportprogram
Winter-Sportprogram...
Lees VerderJan 20, 2022 | Kwartaalprogram, Nuus, Sport, Sportprogram
Die buitemuurse program vir die eerste kwartaal sal op Maandag, 31 Januarie, begin. Ons gaan wel met ons tennisranglys spelers vroeër begin ter voorbereiding van hul eerste wedstryde. Let asb. daarop dat ons hierdie kwartaal saam met St Cyprians se leerders op die Gardens rugby & football klub se velde atletiek gaan oefen. Die Hoërskool gaan binnekort met herstelwerk op hul velde begin en dit sal dan nie beskikbaar wees nie. Leerders sal steeds met die bussies vervoer word of ouers/voogde kan hulle kom aflaai en optel by die veld. Ons gaan ook die kwartaal afskop met die O/12 & O/13-netbalproewe. Leerders wat hierdie jaar vir die spanne wil speel, moet die proewe bywoon sodat ons spanne kan finaliseer. Sien asb. die webkalender vir datums. Meer inligting sal met spelers gekommunikeer word. 2022-Buitemuurse-program - Somer 4...
Lees VerderMar 9, 2018 | Kwartaalprogram, Nuus, Sport
2018-WinterSportprogram .xls - 12-23 Maart...
Lees Verder
deur Megan Zondagh | Mar 27, 2026 | Algemeen, Nuus
Neem asseblief kennis dat die Dinsdag- en Woensdagrooster omgeruil sal word wanneer die skool heropen. Op Woensdag, 8 April, sal ons dus die akademiese program van ’n Dinsdag volg. Dit beteken dat aktiwiteite soos senior kooroefening, saalperiode en ander Dinsdagverpligtinge sal plaasvind. Let egter daarop dat sport steeds volgens die gewone Woensdagprogram sal voortgaan. ...
deur Megan Zondagh | Mar 27, 2026 | Algemeen, Nuus
deur Megan Zondagh | Mar 27, 2026 | Algemeen, Nuus
deur Megan Zondagh | Mar 27, 2026 | Rugby, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
deur Megan Zondagh | Mar 27, 2026 | Koor, Kuns en Kultuur, Kuns en Kultuur, Nuus
april
mei
junie
julie
augustus
september
oktober
november
desember
maart