Buitemuurseprogram Kwartaal 4
Sien die buitemuurseprogram vir kwartaal 4 hier onder: Kwartaal 4...
Lees VerderSep 3, 2025 | Sportprogram, Kwartaalprogram, Nuus, Sport, Sport
Sien die buitemuurseprogram vir kwartaal 4 hier onder: Kwartaal 4...
Lees VerderFeb 26, 2025 | Kwartaalprogram, Sportprogram
Winter-Sportprogram...
Lees VerderJan 20, 2022 | Kwartaalprogram, Nuus, Sport, Sportprogram
Die buitemuurse program vir die eerste kwartaal sal op Maandag, 31 Januarie, begin. Ons gaan wel met ons tennisranglys spelers vroeër begin ter voorbereiding van hul eerste wedstryde. Let asb. daarop dat ons hierdie kwartaal saam met St Cyprians se leerders op die Gardens rugby & football klub se velde atletiek gaan oefen. Die Hoërskool gaan binnekort met herstelwerk op hul velde begin en dit sal dan nie beskikbaar wees nie. Leerders sal steeds met die bussies vervoer word of ouers/voogde kan hulle kom aflaai en optel by die veld. Ons gaan ook die kwartaal afskop met die O/12 & O/13-netbalproewe. Leerders wat hierdie jaar vir die spanne wil speel, moet die proewe bywoon sodat ons spanne kan finaliseer. Sien asb. die webkalender vir datums. Meer inligting sal met spelers gekommunikeer word. 2022-Buitemuurse-program - Somer 4...
Lees Verder
deur Megan Zondagh | Sep 22, 2026 | Algemeen, Nuus
Op 28 September sal twee van ons Jannies, Nina Burger (G6VD) en Klara Pfeifer (G4H), die Wes-Kaap by die Nasionale Ritmiese Gimnastiekkampioenskap verteenwoordig. Die kampioenskap vind van 23 tot 29 September plaas. Ons wens hulle alle sterkte toe en hoop hulle geniet hierdie besondere...
deur Megan Zondagh | Sep 22, 2026 | Akademie, Akademie, Nuus
deur Megan Zondagh | Sep 22, 2026 | Nuus, Nuusbrief
deur Megan Zondagh | Sep 22, 2026 | Nuus, Nuusbrief
deur Megan Zondagh | Sep 18, 2026 | Algemeen, Nuus
oktober
november
desember
januarie
februarie
maart
april
mei
junie
julie
augustus
september