Barbara Schreuder Dansskool – Eisteddfod Uitslae – Junie 2025
Cape Town Eisteddfod Uitslae – Junie 2025 Met trots deel ons die uitslae van die jaarlikse Cape Town Eisteddfod @ Seepunt. Deelname aan hierdie byeenkoms is opsioneel, maar bied altyd ’n waardevolle danservaring vir ons junior en senior dansers. Baie dankie aan ons wonderlike ouers vir hul ondersteuning, liefde en hulp met oefentye – ons waardeer julle opreg! Die volgende solo-dansers het tussen 2 en 8 Junie 2025 deelgeneem. Baie geluk aan elkeen met hul uitstekende optredes en uitslae: Graad 1 (6 jaar) Heike Louw – Diploma, Finalis + Wenner Scarlett Hugo – Honours Graad 2 (7 jaar) Cornelia Opperman – Merit Emma-Jane Wilke – Honours, Finalis Emily Theron – Merit Mila Maree – Honours Amatullah Barsadien – Merit Graad 3 (8 jaar) Anya Greeff – Honours Ciera February – Honours, Finalis Ella Fischer – Merit Graad 4 (9 jaar) Mika van der Walt – Diploma, Finalis Graad 5 (10 jaar) Heidi van Heerden – Honours, Finalis Natalie Lawson – Merit Graad 6 (11 jaar) Solange Stevens – Honours, Finalis Graad 9 (14 jaar) Karlien van der Walt – Honours, Finalis Kerala Allewell – Honours, Finalis + Wenner Graad 10 (15 jaar) Lara Basson – Honours 🎉 Baie geluk aan ons 8 finaliste, en spesiale geluk aan Heike Louw en Kerala Allewell wat hul afdelings gewen het! Ons is baie trots op elke danser. Hou aan dans met passie...
Lees Verder