Cape Town Eisteddfod Uitslae – Junie 2025

Met trots deel ons die uitslae van die jaarlikse Cape Town Eisteddfod @ Seepunt.

Deelname aan hierdie byeenkoms is opsioneel, maar bied altyd ’n waardevolle danservaring vir ons junior en senior dansers.

Baie dankie aan ons wonderlike ouers vir hul ondersteuning, liefde en hulp met oefentye – ons waardeer julle opreg!

Die volgende solo-dansers het tussen 2 en 8 Junie 2025 deelgeneem. Baie geluk aan elkeen met hul uitstekende optredes en uitslae:


Graad 1 (6 jaar)

  • Heike Louw – Diploma, Finalis + Wenner

  • Scarlett Hugo – Honours

Graad 2 (7 jaar)

  • Cornelia Opperman – Merit

  • Emma-Jane Wilke – Honours, Finalis

  • Emily Theron – Merit

  • Mila Maree – Honours

  • Amatullah Barsadien – Merit

Graad 3 (8 jaar)

  • Anya Greeff – Honours

  • Ciera February – Honours, Finalis

  • Ella Fischer – Merit

Graad 4 (9 jaar)

  • Mika van der Walt – Diploma, Finalis

Graad 5 (10 jaar)

  • Heidi van Heerden – Honours, Finalis

  • Natalie Lawson – Merit

Graad 6 (11 jaar)

  • Solange Stevens – Honours, Finalis

Graad 9 (14 jaar)

  • Karlien van der Walt – Honours, Finalis

  • Kerala Allewell – Honours, Finalis + Wenner

Graad 10 (15 jaar)

  • Lara Basson – Honours


???? Baie geluk aan ons 8 finaliste, en spesiale geluk aan Heike Louw en Kerala Allewell wat hul afdelings gewen het!

Ons is baie trots op elke danser. Hou aan dans met passie en styl!

Groete

Juf Barbie