Kategorie: Moderne Dans

CSA Cape Studio Assessment – 30 Augustus 2026

Barbara Schreuder Dansskool nooi almal hartlik uit om ons talentvolle dansers te kom ondersteun tydens die CSA Cape Studio Assessment op Sondag, 30 Augustus 2026 by JvR Laerskool. Dansers sal ongeveer ses moderne en kontemporêre danse en bewegingsreekse uitvoer wat spesiaal vir hul ouderdom en vlak gechoreografeer is. Hierdie informele geleentheid bied ouers, familie en vriende die geleentheid om die dansers se harde werk en pragtige optredes te geniet. Program A: 10:00 Program B: 14:15 Parkering is agter die skool beskikbaar. Toegang: Volwassenes: R70 Skoolgaande kinders: R40 Betaling kan kontant by die deur of via EFT na die FNB Studio-rekening geskied. Aan die einde van die assessering ontvang alle dansers ‘n sertifikaat en ‘n verslag met opbouende kommentaar. Dansers van Graad 4 tot 11 kan ook, op versoek, ‘n amptelike gradering ontvang. Vir meer inligting, kontak Barbie by 072 454...

Lees Verder

Moderne Dansgroep tree by saalbyeenkoms op

Ons moderne dansgroep het onlangs tydens ’n saalbyeenkoms by Laerskool JvR opgetree. Die optrede het gedien as voorbereiding vir die Junie Kaapstad Eisteddfod en het ook uittreksels uit verskeie musiekblyspele ingesluit. Baie geluk aan al die dansers wat met selfvertroue en entoesiasme hul talent ten toon gestel het. Ons wens hulle alles van die beste toe vir die komende Eisteddfod. Junior groep: Zoey Fischer, Emily Botha, Amelie du Toit, Lara Cloete, Abigail Maritz, Arabella Nagel, Charlie de Klerk, Reine Bothma, Mila Otto, Ferdie Titley, Heike Louw, Cara Scholtz, Ariella Meinking, Ada Uys, Emma-Jane Wilke, Emily Theron, Cornelia Opperman en Mila Maree. Senior groep: Ciera February, Mika van der Walt, Christa-Bella Swart, Hanna Louw, Anabel Brink, Ella Nel, Heidi van Heerden en Solange...

Lees Verder

Barbara Schreuder Dansskool – Eisteddfod Uitslae – Junie 2025

Cape Town Eisteddfod Uitslae – Junie 2025 Met trots deel ons die uitslae van die jaarlikse Cape Town Eisteddfod @ Seepunt. Deelname aan hierdie byeenkoms is opsioneel, maar bied altyd ’n waardevolle danservaring vir ons junior en senior dansers. Baie dankie aan ons wonderlike ouers vir hul ondersteuning, liefde en hulp met oefentye – ons waardeer julle opreg! Die volgende solo-dansers het tussen 2 en 8 Junie 2025 deelgeneem. Baie geluk aan elkeen met hul uitstekende optredes en uitslae: Graad 1 (6 jaar) Heike Louw – Diploma, Finalis + Wenner Scarlett Hugo – Honours Graad 2 (7 jaar) Cornelia Opperman – Merit Emma-Jane Wilke – Honours, Finalis Emily Theron – Merit Mila Maree – Honours Amatullah Barsadien – Merit Graad 3 (8 jaar) Anya Greeff – Honours Ciera February – Honours, Finalis Ella Fischer – Merit Graad 4 (9 jaar) Mika van der Walt – Diploma, Finalis Graad 5 (10 jaar) Heidi van Heerden – Honours, Finalis Natalie Lawson – Merit Graad 6 (11 jaar) Solange Stevens – Honours, Finalis Graad 9 (14 jaar) Karlien van der Walt – Honours, Finalis Kerala Allewell – Honours, Finalis + Wenner Graad 10 (15 jaar) Lara Basson – Honours ???? Baie geluk aan ons 8 finaliste, en spesiale geluk aan Heike Louw en Kerala Allewell wat hul afdelings gewen het! Ons is baie trots op elke danser. Hou aan dans met passie...

Lees Verder

Barbara Schreuder Dansskool: November 2024

Ons dansers het behoorlik geskitter tydens die American Academy of Ballet “Performance Awards” by JvR Sondag, 10 Nov 2024.  Bedankings; Aan mnr Beets vir gebruik van JvR saal en juf Sharon vir gebruik van haar klaskamer; Ons oulike dansers vir hul liefde en passie vir dans en hul deursettingsvermoë; Anene vir gebruik van haar Ballet matte en Philip en Matthew vir die musiek en sekuriteit; Karlien en Kerala vir kaartjieverkope en Belinda en Icelene ons “Runners”; Mammas vir mooi hare versorging en grimering en Pappas vir ondersteuning en ” lifts” na ekstraklasse.    AAB GRADERING: Bronze: Bronze with distinction | Bronze with double distinction Silver: Silver with distinction | Silver with double distinction Gold: Gold with distinction   AAB UITSLAE: Gr1 Mila Maree                        Silver with Double Distinction en n Ster hangertjie Emily Theron                     Silver with Double Distinction en n Ster hangertjie Emma Wilke                      Silver with Double Distinction  en n Ster hangertjie Livia-Mae Liebenberg        Silver with Double Distinction  en n Ster hangertjie Amatullah Barsadien         Silver with Double Distinction en n Ster hangertjie Heike Janse v Rensburg   Silver with Double Distinction en n Ster hangertjie Vasti Swart                        Silver with Double...

Lees Verder

Ballet: Performance Awards – Sondag, 10 November 2024

Die volgende dansers neem deel aan die jaarlikse klassieke ballet “Performance Awards” op Sondag, 10 Nov 2024, te JvR @10vm Die beoordelaar is Laurence Kaplan Direkteur AAB NY. Almal is baie welkom om ons pragtige dansers te kom ondersteun. Kaartjies sal by die deur beskikbaar wees met parkering agter die skool.   Deelnemers: Gr1/2 Mila Maree Emily Theron Emma Wilke  Livia-Mae Liebenberg Amatullah Barsadien Heike Janse van Rensburg Vasti Swart Cornelia Opperman Iris Caldeira  Ciera February Sienna Kruger   Gr3/4 Isla Jooste Mika vd Walt Christa-Bella Swart  Heidi v Heerden Natalie Lawson    Gr5/6/7 Solange Stevens  Ella Grey  Gabriella Buckenham  Daniella Boshoff Larah Opperman Jessica Schincariol   Gr8/9 Kerala Allewell Karlien vd Walt  Lara Basson Emma Liebenberg   Break a leg!  x Juffou Barbie   Maak nota asb : Ons jaarlikse “Prysuitdeling en Einddans Funksie” is op Sondag, 8 Des, te JvR. Dis ‘n fees van danse en alle genre: modern, kontemporêr en klassiek. Al ons dansers neem deel met pragtige danse op die mooiste musiek. Kom ondersteun ons asb ! Almal, alle ouderdomme oud en jonk sal dit terdeë...

Lees Verder
Loading

Ander Nuus

augustus

26aug00:0023:59Beheerraad-vergadering

27aug00:0023:59Wintersport Eindig

27aug00:0023:59Trinity Musiekeksamens by Beau Soleil Musieksenstrum (Kenilworth)

28aug(aug 28)00:0027(aug 27)23:59Anika le Roux (Onderwyser) verjaar

28aug00:0023:59Finkom Vergadering

28aug00:0023:59Sivvies

28aug00:0023:59Hokkie: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

28aug08:0008:00Assessering: SW Aardrykskunde

28aug08:0008:00Skaak: Interskole TUIS (o.9 , o.11 en o.13 span)

29aug00:0023:59Rugby: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

29aug00:0023:59Netbal: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

31aug00:0023:59GEEN SPORT

september

31aug00:0023:59GEEN SPORT

01sep00:0023:59GEEN SPORT

02sep19:0020:00Laerskool JvR Kore en Tjeggiese Kinderkoor (NG Kerk Tamboerskloof)

03sep(sep 3)00:0002(sep 2)23:59Sanna Molepo (Terrein) Verjaar

03sep(sep 3)00:0002(sep 2)23:59Gr.7 Entrepreneursdag

03sep00:0023:59Jannies vir Jesus

03sep00:0023:59Wintersporttoer o.13B

04sep(sep 4)00:0005(sep 5)23:59Tennis: o.13A Toernbooi by Courtrai

04sep08:0008:00Loslitdag

04sep08:0008:00Skaak: vs Deutsche Internationale Schule Kaapstad WEG (o.9, o.11 en o.13 span)

05sep(sep 5)00:0004(sep 4)23:59Skaak Topskole Wellington (o.9&o.11)

05sep09:0013:00SING. MOVE. PLAY. CONNECT