SAMF Wiskunde-olimpiade
Baie geluk aan die volgende leerders wat sertifikate ontvang vir die tweede rondte van SAMF Wiskunde-olimpiade (AMESA)! Leerders sal hul sertifikate ontvang sodra die skool dit ontvang. Baie geluk aan Jamie Jordaan en Reuben Janse van Rensburg, in graad 7, wat kwalifiseer om 10 September aan die finale rondte deel te neem. Meer inligting sal nader aan die tyd gedeel word. Ons is baie trots op hierdie leerders! 😊 Gr.4 Alexander Styan – Silver Anya Greef – Brons Wrench Silvis – Brons Gr.5 Nina Ferreira – Brons Henry Jordaan – Brons Jasper Wolff – Brons Luc Durand – Brons Gr.6 Antjie Samuel – Silver Lukas Venter – Silver Dirk de Jager – Brons Stef Nel – Brons Jacob Venter – Brons Gr.7 Jamie Jordaan – Goud Reuben Janse Van Rensburg – Goud Chris Derksen – Silver Ella van der Walt – Brons Anya Maritz –...
Lees Verder
