Baie geluk aan die volgende leerders wat sertifikate ontvang vir die tweede rondte van SAMF Wiskunde-olimpiade (AMESA)! Leerders sal hul sertifikate ontvang sodra die skool dit ontvang.

Baie geluk aan Jamie Jordaan en Reuben Janse van Rensburg, in graad 7, wat kwalifiseer om 10 September aan die finale rondte deel te neem. Meer inligting sal nader aan die tyd gedeel word.

Ons is baie trots op hierdie leerders! 😊

Gr.4
Alexander Styan – Silver
Anya Greef – Brons
Wrench Silvis – Brons
Gr.5
Nina Ferreira – Brons
Henry Jordaan – Brons
Jasper Wolff – Brons
Luc Durand – Brons
Gr.6
Antjie Samuel – Silver
Lukas Venter – Silver
Dirk de Jager – Brons
Stef Nel – Brons
Jacob Venter – Brons
Gr.7
Jamie Jordaan – Goud
Reuben Janse Van Rensburg – Goud
Chris Derksen – Silver
Ella van der Walt – Brons
Anya Maritz – Brons