Category: Rekenaars

Nuwe elektronika vir Kodering en Robotika

Opgewondenheid gons in die Kodering en Robotikaklas! Ons het gister ‘n pakkie vanuit Nederland ontvang wat aan Laerskool Jan van Riebeeck deur Plumpot Academy met JP Potgieter as kontakpersoon geborg is. Die pakkie bevat eerste-in-sy-soort elektronika wat spesiaal vir ons skool ontwerp is. Die ontwerp gaan leerders help om die toepassingsvaardighede beter te verstaan. Die skool se wapen is selfs op elke PCB (Printed circuit boards) aangebring! Dit dra by tot ‘n positiewe ingesteldheid teenoor die leerarea. Kodering en Robotika het vyf verskillende fokusareas en een van hulle is robotika. Elektronika vorm deel van hierdie toepassingsvaardighede. Elke graad het ‘n projek wat spesifiek op die KABV (kurrikulum) gebaseer is.   Ons is die eerste skool in Suid-Afrika wat hierdie spesifieke hulpbronne gaan gebruik. Ons sien uit na die verdere ontwikkeling van hierdie leerarea onder leiding van juf. Suné...

Lees Verder

Navorsing in Rekenaarlokaal

Ons rekenaarlokaal is in die middae vanaf 14:15 tot 15:00 vir leerders beskikbaar om navorsing vir take te doen, prente te soek of om take te voltooi. Maak van hierdie diens gebruik indien julle nie / nie genoeg rekenaars by die huis het nie of as jou kind(ers) beter gaan werk in ‘n klaskamer opset. Suzaan Burger hou toesig. Laat weet ook gerus indien julle ‘n spesiale reëling wil tref, bv. as ‘n leerder langer wil bly om ‘n taak klaar te maak:...

Lees Verder

Kodering by JvR

Die onderwysers het verlede week ‘n koderingsessie bygewoon waartydens hulle vir ‘n uur lank (hour of code) op Code.org d.m.v. “block coding” basiese koderingkonsepte geleer het. Dit was die eerste van nog vele sessies en ons beoog om te begin om hierdie koderingkonsepte te integreer in ons klasse. Ons sal van volgende jaar af ook Robotika as deel van die rekenaarkurrikulum aanbied. Vir meer inligting rondom kodering vir kinders, kliek HIER. Indien jy self wil gaan loer na Code.org, kliek HIER. Scratch is nog ‘n gratis aanlynprogram waarin leerders hul eie koderingprojekte kan aanpak: Kliek HIER. Om te sien wat ons tans in die rekenaarklas doen, kliek HIER. Vir enige navrae, stuur gerus ‘n e-pos aan...

Lees Verder

Rekenaarklasse 2019

Ons het ‘n dokument (Google Form) saamgestel om jou as ouer in te lig oor wat ons tans in die rekenaarklas doen. Aan die einde van die dokument is daar ‘n gedeelte waar jy as ouer kommentaar kan lewer of voorstelle kan maak. Lees asb. eers deur die dokument voordat jy die kommentaar gedeelte invul. Kliek HIER vir die...

Lees Verder
Loading

Ander Nuus

Geagte Ouers / Voogde – 12 Julie 2024

Dit is my groot voorreg om ons leerders, ouers/voogde en personeel hartlik terug by die skool na ‘n heerlike wintervakansie te verwelkom. Ek glo dat almal die drie weke van lekker rus behoorlik gebruik het om die spreekwoordelike battery sommer ten volle te herlaai en is ook slaggereed vir nog ‘n besige kwartaal propvol opwindende aktiwiteite wat voorlê. Een van die hoogtepunte vir die kwartaal is ongetwyfeld die twee-jaarlikse konsert wat voorlê. Daar is verder heelwat sport- en ander kultuurgeleenthede (Koor & Eisteddfod) om na uit te sien, veral die jaarlikse interskole wat tuis tydens die naweek van 16 en 17 Augustus plaasvind. Die Suid-Kaap Sporttoer vanaf 10 – 14 Junie 2024 was weereens ‘n reuse sukses en die leerders wat die toer meegemaak het, praat nog steeds met lof oor die wonderlike ervaring om teen ander skole, veral buite ons area, te speel asook die ongelooflike besienswaardighede wat hulle besoek het nie. Ons het weer nie toegelaat dat die leerders hulle selfone saam op toer neem nie. Hulle het dus saans na die sportwedstryde bordspeletjies gespeel en lekker met mekaar gesels. Dit is juis die samesyn, sosialisering en kameraadskap wat die leerders vir ‘n baie lang tyd gaan onthou en waardeer. Weereens baie dankie aan die personeel (Leon, Lucia, Ischké, Shahneé, Sharon, Maricqe, André, Erick, en Rashard) wat die leerders op toer vergesel het en so mooi na...

julie

16jul00:0023:59Ouerbesoeke

16jul07:4508:45Graad 7-Musiekkonsert

16jul12:4014:10Senior Kooroefening

16jul12:4513:00Skool Verdaag : Grondslagfase

16jul13:0013:30Skool Verdaag : Intermediêre Fase

17jul00:0023:59Rugby & Netbal: Kenridge (WEG)

17jul00:0023:59Rugby: Kenridge (WEG) o.7-o.11

17jul00:0023:59Netbal: Kampsbaai (TUIS) o.7-o.13

19jul00:0023:59Mini Rugby: Laerskool Van RIebeeckstrand (o.7-o.9 Seuns)

19jul00:0023:59Netbal: B & C toernooi o.10 - o.13

19jul00:0023:59Netbal: B & C toernooi o.10 - o.13

19jul07:4509:10Toets: Afrikaans (gr. 5 en 7), Engels (gr. 4 en 6)

Wys Meer

augustus

31jul00:0023:59Rugby: Goodwood (TUIS)

31jul00:0023:59Netbal: Kenridge (WEG) o.7-o.13

02aug00:0023:59Bring-en-Raai (Quiz-aand)

02aug07:4509:10Toets: Wiskunde

03aug00:0023:59Mini Netbal- en Rugbydag: o.7 - o.9

05aug12:4513:45Gr. 7 NW-instappie

06aug18:3020:30JanneMANNE saam met HS JvR en Jak de Priester

07aug00:0023:59Rugby: Brackenfell (WEG) o.7-o.13

07aug00:0023:59Netbal: Brackenfell (WEG) o.7-o.13

09aug00:0023:59Nasionale Vrouedag

10aug00:0023:59Landloopwedloop: Cape Metro Champs

16aug(aug 16)00:0017(aug 17)23:59Interskole

Wys Meer

september

30aug01sepWelgemoed naweek

31aug00:0023:59Phillip Chimukuyu (Sekuriteit) verjaar

31aug00:0023:59Landloopwedloop: Wes-Kaap Champs

02sep00:0023:59Somer Buitemuurs begin

02sep19:0020:30Konsert

03sep00:0023:59Sanna Molepo (Terrein) verjaar

04sep00:0023:59Patrick Chadzuka (Terrein) verjaar

04sep19:0020:30Konsert

05sep19:0020:30Konsert

06sep00:0023:59Somer Buitemuurs eindig

07sep00:0023:59Tina Fourie (Spelterapeut) verjaar

08sep00:0023:59Dolinda Mfulo (Nasorg) verjaar

Wys Meer

oktober

01okt00:0023:59Sharon Mabena (Onderwyser) verjaar

01okt00:0023:59Skool heropen

01okt00:0023:59Somer buitemuurs begin

03okt07:4514:10Graad 6 Lead4Life

04okt00:0023:59Ouma- en Oupadag

05okt00:0023:59Liesel Hammond (Finansies) verjaar

06okt00:0023:59Marinda Brink (Onderwyser) verjaar

09okt00:0023:59Christopher Banda (Terrein) verjaar

09okt00:0023:59Weskus Koorfees (Junior en Senior kore)

09okt00:0023:59Lize Terblanche (Onderwyser) verjaar

11okt00:0023:59Skaak: Toernooi Laerskool Panorama (WEG)

11okt07:4509:10Toets: Afrikaans (gr. 4 en 6), Engels (gr. 5 en 7)

Wys Meer

november

01nov00:0023:59Graad 1 Piekniek

01nov00:0023:59Rashard Fuller (Sportorganiseerder) verjaar

01nov00:0023:59Atletiek: Velditems

02nov00:0023:59Madri Greyling (Nasorg) verjaar

02nov00:0023:59Atletiek: Baanitems

04nov18:0019:00Begrotingsvergadering met ouers

04nov18:0019:00Begrotingsvergadering met ouers

05nov00:0023:59Michelle Compion (Onderwyser) verjaar

11nov18:0019:00Beheerraadvergadering

13nov00:0023:59Eksamen begin vir Graad 7

14nov00:0023:59Eksamen begin vir graad 7

15nov00:0023:59Eksamen begin vir Graad 4 - 6

Wys Meer

desember

02des00:0023:59Graad 1-Prysuitdeling

02des00:0023:59Graad 2-Prysuitdeling

02des00:0023:59Graad 3-Prysuitdeling

03des00:0023:59Graad 4-Prysuitdeling

03des00:0023:59Graad 5-Prysuitdeling

05des00:0023:59Graad 6-Prysuitdeling

05des00:0023:59Graad 7-Prysuitdeling

05des00:0023:59Graad 7-Sokkie

09des00:0023:59Graad 7-afskeid

10des00:0023:59Sivvies

10des00:0023:59Graad 7-Afskeid

11des00:0023:59Skool sluit

Wys Meer

januarie

06jan00:0023:59Andri de Villiers (Onderwyser) verjaar

14jan00:0023:59Estelle Slabber (Musiek) verjaar

17jan00:0023:59Jodene le Clus-Naylor (Admin) verjaar

26jan00:0023:59Susan Oelofse (Nasorg) verjaar

28jan00:0023:59Naas Beets (Skoolhoof) verjaar

februarie

04feb00:0023:59Putuma Mgengo (Terrein) verjaar

07feb00:0023:59Suné Swanepoel (Onderwyser) verjaar

12feb00:0023:59Thembela Swartbooi (Terrein) verjaar

23feb00:0023:59Liza Malherbe (Internonderwyser) verjaar

27feb00:0023:59Adri Marais (Admin) verjaar

maart

03mrt00:0023:59Eliam Kaunda (Terrein) verjaar

09mrt00:0023:59Marike Badenhorst (Sielkundige) verjaar

23mrt00:0023:59Charmlynn Hendricks (Assistent) verjaar

april

06apr00:0023:59Felicity Beerwinkel (Nasorg) verjaar

08apr00:0023:59Jana Nel (Onderwyser) verjaar

09apr00:0023:59Marlize ter Borg (Onderwyser) verjaar