Orff en Kodály Werkswinkels by Laerskool Jan van Riebeeck
LsJvR bied Orff en Kodály Werkswinkels vir enige belangstellende musiek- en klasonderwysers aan! Kom woon dit gerus by! Kontak vir Juf. Rolene vir meer inligting.
Lees VerderJul 31, 2026 | Musiek, Kuns en Kultuur, Kuns en Kultuur, Nuus
LsJvR bied Orff en Kodály Werkswinkels vir enige belangstellende musiek- en klasonderwysers aan! Kom woon dit gerus by! Kontak vir Juf. Rolene vir meer inligting.
Lees VerderJul 24, 2026 | Eisteddfod, Kuns en Kultuur, Kuns en Kultuur, Nuus
Ons wens die volgende leerders hartelik geluk met hul uitstekende prestasies by die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod wat in Mei plaasgevind het: Hoogste Lof Alida Loubser Pieter Rademeyer x3 Christina du Toit Coreen Scholtz x3 Antjie Samuel x3 Lof Alida Loubser Kitty Partner Dirkie van Eeden Noa Rademan Ons wens ook vir Coreen Scholtz (Sang, Graad 6) en Pieter Rademeyer (Sang, Graad 7 en Afrikaanse Lirieke) baie geluk met die toekenning van onderskeidelik een en twee silwer medaljes vir hul puik...
Lees VerderJul 24, 2026 | Eisteddfod, Kuns en Kultuur, Kuns en Kultuur, Nuus
Baie geluk aan die volgende leerders met hul Spraak-Eisteddfodd uitslae. Gerhard Conradie Gr.7: Hoogste Lof 90%+ onvoorbereide lees Lof ++ 87%-89% gedig Willem du Toit Gr.2 Lof 80%-85% gedig Ook aan die volgende leerders wat medaljes...
Lees VerderJun 25, 2026 | Koor, Kuns en Kultuur, Kuns en Kultuur, Nuus
4 Augustus: Reddam Sings (Reddam Constantia) @ 18h00. Daar sal busvervoer en genoeg toesig wees. Leerders vertrek 16h00 met die bus na Reddam, en ons beveel sterk aan dat alle koorlede van busvervoer gebruik maak. Dit is altyd lekker vir die gees en luim van die groep! 2 September: Koorkonsert saam met Jiřičiky Jeugkoor (Tsjeggië), Hoërskool Jan van Riebbeeck en Laerskool Jan van Riebeeck Junior en Senior kore (LS JvR Skoolsaal) @ tbc 8 September: Kaapse Afrikaanse Eisteddfod. Die spesifieke tyd en venue is nog nie deur die Eisteddfod bevestig nie. Teken hierdie belangrike datums asseblief aan. Dit is opwindende geleenthede om na uit te sien, en ons wil graag met ’n volledige koor optree! Hou die Junior Koor WA-groep dop vir meer inligting rakende die onderskeie konserte. Kontak gerus vir Juf Bea indien daar enige vrae...
Lees VerderJun 25, 2026 | Kuns en Kultuur, Eisteddfod, Kuns en Kultuur, Nuus
Eisteddfod...
Lees Verder
deur Megan Zondagh | Jul 31, 2026 | Algemeen, Nuus
Exclusive Books bring hul boekverkope na ons skool op 19 en 20 Augustus! ✨ Boeke beskikbaar vanaf slegs R50 – daar is iets vir elke jong leser. Moenie hierdie geleentheid misloop om jou boekrak uit te brei en ‘n nuwe gunstelingboek te ontdek nie. 🗓️ Teken 19 en 20 Augustus nou op jou kalender...
deur Megan Zondagh | Jul 31, 2026 | Musiek, Kuns en Kultuur, Kuns en Kultuur, Nuus
deur Megan Zondagh | Jul 30, 2026 | Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae, Tennis
deur Megan Zondagh | Jul 30, 2026 | Nuus, Nuusbrief
deur Megan Zondagh | Jul 30, 2026 | Advertensies
augustus
04aug18:0018:00Reddam Sings - Junior Koor (Constantia)
Junior Koor neem deel aan “Reddam Sings” (Constantia) se Junior Koorfees. Begin 18
september
05sep09:0013:00SING. MOVE. PLAY. CONNECT
SING. MOVE. PLAY. CONNECT with Orff and Kodály Methods – International Music Education Workshops. By Laerskool Jan van Riebeeck, 09h00 – 13h00
SING. MOVE. PLAY. CONNECT with Orff and Kodály Methods – International Music Education Workshops. By Laerskool Jan van Riebeeck, 09h00 – 13h00
08sep08:0008:00Kaapse Afrikaanse Eisteddfod - Junior Koor
Venue en tyd nog nie bevestig
12sep09:0014:00Werkswinkels en Musiekkonsert saam met Somerset House
Werkswinkels en Musiekkonsert saam met Somerset House. Venue: Somerset House Prep School. 09h00 – 14
Werkswinkels en Musiekkonsert saam met Somerset House. Venue: Somerset House Prep School. 09h00 – 14
oktober
november
desember
januarie
februarie
maart
april
mei
junie
julie