Kategorie: Kuns en Kultuur

Koffie-en-Beskuit Konsert: Dinsdag, 12 Mei 2026

Ons volgende oggendkonsert vind Dinsdagoggend, 12 Mei, in die NASORG plaas.    Die volgende leerders tree op:   Natalie Lawson – Saksofoon Benjie Ntloko – Klarinet Doen de Kock – Saksofoon Micah Nikiforos – Saksofoon Celeste de Wet – Klavier Izak Steyn – Klavier Niku le Roux – Klavier   Daar word ook kunswerke van hierdie leerders in die Nasorg uitgestal, waarna julle gerus voor óf na die konsert kan kyk.   Hier is enkele algemene reëlings rondom die verrigtinge:   * Deelnemende leerders meld stiptelik 07h45 in die Nasorg aan met hul instrument. Juf Bea en/of Mnr Ben sal daar wees om hulle te ontvang en te help om instrumente te stem.  * Elke deelnemende leerder bring een of twee maatjies saam om die konsert by die woon. Ons het ongelukkig nie spasie om meer leerders te akkommodeer nie. * Ouers is welkom om te kom luister – bring gerus koffie saam! * Gebruik asb die deur by die Nasorg om in te kom – die senior koor oefen in die saal, en ons wil hulle nie steur nie.   Tyd: 08h00 – 08h30 Plek:...

Lees Verder

Koffie-en-Beskuit Konsert: Dinsdag, 28 April 2026

Ons volgende oggendkonsert vind Dinsdagoggend, 28 April, in die NASORG plaas.    Die volgende leerders tree op: Pierre du Toit – Klavier Arjen Faling – Klavier Antjie Samuel – Klavier Jamie Jordaan – Klarinet Ferdi Titley – Klavier Lucy le Roux – Klavier Jenna Erasmus – Dwarsfluit Sebastian Scott – Klavier   Daar word ook kunswerke van hierdie leerders in die Nasorg uitgestal, waarna julle gerus voor of na die konsert kan kyk.   Hier is enkele algemene reëlings rondom die verrigtinge:   * Deelnemende leerders meld stiptelik 07h45 in die Nasorg aan met hul instrument. Juf Bea en/of mnr Ben sal daar wees om hulle te ontvang en te help om instrumente te stem.  * Elke deelnemende leerder bring een of twee maatjies saam om die konsert by die woon. Ons het ongelukkig nie spasie om meer leerders te akkommodeer nie. * Ouers is welkom om te kom luister – bring gerus koffie saam! * Gebruik asb die deur by die Nasorg om in te kom – die senior koor oefen in die saal, en ons wil hulle nie steur nie.   Tyd: 08h00 – 08h30 Plek:...

Lees Verder

Senior en Junior Kore tree op by JvR Hoërskool Massa-Reünienaweek Musiekaand

Ons senior en junior kore sien baie daarna uit om saam met die JvR Hoërskoolkoor en -ensemble, by die JvR Hoërskool Massa-Reünienaweek Musiekaand op te tree! Hier volg meer inligting:   Datum: Donderdagaand, 7 Mei Plek: NG Kerk Tamboerskloof Tyd: Die konsert begin 18h00.  Kaartjies: R20 per persoon. Daar sal ’n skakel op die Senior en Junior kore se WA-groepe uitgestuur word, waar kaartjies gekoop kan word. Kaartjies sal ook by die deure te koop wees.   JUNIOR KOOR:   * Kleredrag: Skoolsweetpak (skoolhemp, sweetpakbaadjie met die oranje strepies, sweetpakbroek, wit sokkies, SLEGS wit tekkies) en netjies hare met die koor-strikkies (daar sal voor die konsert vir elke dogter uitgedeel word). * Arriveer: Die junior koor moet stiptelik om 16h45 by die kerk aanmeld. Hulle gaan deelneem aan die massa kooritem aan die einde, en al die kore en orkes oefen dit saam in die kerk voor die konsert. Dit gaan vir hulle ’n belewenis wees!   SENIOR KOOR:   * Kleredrag: Formele Skooldrag. Dogters: geruite rompie, skoolhemp, soft-shell baadjie, swart sykouse, swart skoolskoene. Seuns: beige langbroek, skoolhemp, soft-shell baadje, donkerblou skoolsokkies, swart skoolskoene * Arriveer: Die senior koor moet stiptelik om 16h30 by die kerk aanmeld. Hulle gaan deelneem aan die massa kooritem aan die einde, en al die kore en orkes oefen dit saam in die kerk voor die konsert. Dit gaan vir hulle ’n belewenis wees!   Hou asb die Senior en Junior kore se WA-groepe dop vir meer...

Lees Verder

Skoolkonsert 2026: 14 -17 September 2026

Ons is baie opgewonde oor ons skoolkonsert wat hierdie September plaasvind! Elke leerder word versoek om ’n bedrag van R200 by te dra om die kostes van kostuums en grimering te help dek. Leerders sal hul kostuums ná afloop van die konsert kan hou. Karri sal vanaf Dinsdag, 28 April, tot en met September beskikbaar wees vir betalings. Baie dankie vir almal se ondersteuning en samewerking om hierdie produksie moontlik te...

Lees Verder

Senior koor: Hoërskool Fairmont Kooraand

Ons senior koor tree Dinsdag, 21 April, by die Fairmont Hoërskool Kooraand op. Dit is ’n groot voorreg om die verhoog met die Fairmont en Curro Durbanville Hoërskoolkore te deel, en ons sien baie daarna uit om by hierdie geleentheid op te tree.    Hier is meer inligting rakende kaartjieverkope en reëlings rondom die konsert.    Datum: Dinsdagaand, 21 April Plek: Hoërskool Fairmont  Tyd: 18h30 Kaartjies: Quicket   Reëlings vir die Senior Koor:    * Bus vertrek stiptelik 15h45 vanaf die agsterste parkeerarea van die skool.  * Leerders wat hokkie oefen, kan direk na die oefening bus toe kom en met hul oefenklere tot by Fairmont ry. Sodra ons daar arriveer, kan hulle verklee – pak asb hul formele skoolklere in, soos benodig vir die optrede. Juf Ilse-Marié Holtzhausen sal help om seker te maak dat almal netjies en reg aangetrek is voor die konsert. * Juf Ilse-Marié Holtzhausen vergesel die koor.  * Die konsert behoort teen 19h30 klaar te wees, waarna die bus sal terugkeer skool toe. Hou die WA-groep vir ’n meer spesifieke arriveringstyd dop. * Kleredrag: Formele Skooldrag (hou WA-groep vir spesifikasies dop) Kontrak gerus vir juf. Rolene indien daar enige verdere vrae...

Lees Verder
Loading

Ander Nuus

Netbal WP-proewe: 9 Mei 2026

Ons is ongelooflik trots op die volgende netbalspelers wat deur is na die finale rondte WP-proewe. o.11 Mika van der Walt Lizzy Snyders o.12 Ellen van Heerden o.13 Jana Nel Cato Terblanche Dané Walker Anabella Boshoff Anouk van der Linde Solange Stevens Mia-Lynn Podesta Ghia Pereira Hierdie dogters neem Saterdag, 9 Mei, aan die finale rondte deel. Ons wens hulle baie sterkte...

mei

13mei00:0023:59Netbal: Rustenberg Girls (TUIS) o.8 - o.13

14mei00:0023:59Jannies vir Jesus

14mei00:0023:59Hokkie: Parklands College (Seuns - WEG; Dogters - TUIS) o.9 - o.13

15mei00:0023:59TOETS: SW

15mei00:0023:59Hokkie: Mikro (TUIS) - almal

15mei00:0023:59Finkom Vergadering

15mei14:3016:30Skaak: Hout Bay International School (TUIS)

16mei00:0023:59Netbal: Mikro (TUIS)

16mei00:0023:59Rugby: Mikro (TUIS)

16mei00:0023:59Skaak: WP Proewe (Gansbaai)

17mei00:0023:59Skaak: WP Proewe (Gansbaai)

18mei00:0023:59Boek Buddies (Gr.R-3)

Wys Meer

junie

01jun00:0017(jun 17)23:59Gr.1-3: Skool verdaag om 13:00

01jun00:0017(jun 17)23:59Gr.4-7: Skool verdaag om 13:15

02jun00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

05jun00:0023:59Hokkie: Mini-toernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

05jun00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

05jun14:3016:30Skaak: Herzlia Highlands Primary School (WEG)

06jun00:0023:59Rugby: Mini-toernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

06jun00:0023:59Netbal: Mini-toernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

06jun00:0023:59Veiling

08jun00:0023:59Interne sport begin

09jun08:0008:30Koffie-en-Beskuit Konsert (Slegs GF)

09jun09:0009:00Graad 3 uitstappie: Henties-fabriek (Groep 1)

Wys Meer

julie

27jun(jun 27)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

13jul00:0023:59Rugby: Kliniek

14jul00:0023:59Rugby: Kliniek

16jul00:0023:59Rugby: Kliniek

21jul00:0023:59Skole heropen

21jul00:0023:59Sport en Kultuur Begin

21jul00:0023:59Sun City Tennistoer

22jul00:0023:59Lead4life (Gr.6)

23jul00:0023:59Lead4life (Gr.4)

24jul00:0023:59Hokkie: Vishoek

24jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.5&7)

24jul00:0023:59Lead4life (Gr.5)

Wys Meer

augustus

31jul00:0023:59Quiz-aand: Bring & Raai

31jul00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.5&7)

31jul00:0023:59o.9 Hokkietoernooi

31jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.4&6)

31jul00:0023:59Sivvies

01aug00:0023:59Netbal & Rugbytoernooi (o.7-o.9)

02aug(aug 2)16:0004(aug 4)17:00EXCO-Strat

03aug(aug 3)00:0008(aug 8)23:59Hs JvR Kunstefees

03aug18:0018:00Hs JvR - Tafelbergkoorfees

04aug00:0023:59Rugby: o.9 & o.13 Bishops (WEG)

05aug00:0023:59Netbal & Rugby: Kenridge (TUIS)

05aug00:0023:59Rugby: o.11 Bishops (WEG)

Wys Meer

september

31aug00:0023:59GEEN SPORT

01sep00:0023:59GEEN SPORT

02sep19:0020:00Laerskool JvR Kore en Tjeggiese Kinderkoor (Ls JvR)

03sep00:0023:59Jannies vir Jesus

03sep00:0023:59Wintersporttoer o.13B

04sep00:0023:59TOETS: EBW (Gr.7)

07sep00:0023:59Somersport Begin

08sep00:0023:59Dolinda (Nasorg) Verjaar

10sep00:0023:59Somersport Eindig Tydelik

10sep00:0023:59Jannies vir Jesus

11sep00:0023:59Finkom: Finale Goedkeuring

14sep18:0020:00Konsert Kleedrepetisie

Wys Meer

oktober

25sep(sep 25)00:0005okt(okt 5)23:59Skoolvakansie

30sep00:0023:59Monica Robertson (Klasassistent) Verjaar

06okt00:0023:59Skole heropen

08okt00:0023:59Jannies vir Jesus

09okt00:0023:59Lead4life (Gr.6)

10okt08:0012:00Hs JvR - Gr.7 Inligtingsdag

14okt15:0017:00Graad 6-middag (Hs JvR)

16okt00:0023:59Finkom Vergadering

17okt00:0023:59Krieket: o.13A Brackenfell (6 aan 'n kant)

17okt00:0023:59Tennis: o.13A Brackenfell (Seuns & Dogters)

17okt00:0023:59Hs JvR - Pleziermarkt

20okt00:0023:59Atletiek: De Kuilen (o.10 - o.13)

Wys Meer

november

31okt00:0023:59Pleziermarkt

02nov00:0023:59Begrotingsvergadering: Ouers

05nov18:0019:30Opedag: Gr.1 (SLEGS OUERS)

06nov00:0023:59Somersport Eindig

07nov00:0023:59Krieket: Mini-Kriekettoernooi by Curro Hermanus (o.7 - o.9)

09nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

10nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.4)

12nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

12nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.7)

13nov00:0023:59Krieket: Mini-kriekettoernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

14nov08:0008:30Sue Ballet

16nov00:0023:59Interne Sport Begin

Wys Meer

desember

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

02des00:0023:59Atletiek

03des00:0023:59Prysuitdeling: Gr.6-7

04des00:0023:59Atletiek

07des00:0023:59Gr.7-Sokkie

08des00:0023:59Sivvies

08des00:0023:59Gr.7-Afskeid

09des00:0023:59Skole sluit (Leerders)

09des00:0023:59Sivvies

11des00:0023:59Skole sluit (Personeel)

16des00:0023:59Versoeningsdag

25des00:0023:59Kersfees

Wys Meer

maart

03mrt00:0023:59Eliam Kaunda (Terrein) verjaar

18mrt00:0023:59JvR Gholf Dag

26mrt12:0012:00Sue-Ann Bouw (Adminassistent) verjaar