Kategorie: Tweekamp

Delmar Benecke presteer in Tweekamp

Delmar het Saterdag, 4 Februarie, as deel van die WP-tweekampspan aan die interprovinsiale tweekampbyeenkoms in Oudtshoorn deelgemeen. Hy kom eerste vir seuns o.13 en hy hardloop en swem sy persoonlike beste tye van die seisoen ten spyte van 40°C! Baie geluk, Delmar, ons is trots op...

Lees Verder

Tweekamp: Twee Jannies word vir die WP-span gekies

Op Sondag, 27 Februarie, het twee van ons leerders, Delmar Benecke en Albert Griesel, aan die WP-tweekampbyeenkoms deelgeneem. Delmar (gr. 5) kom tweede en wen die silwer medalje vir die seuns 0/13. Albert Griesel (gr. 7) is ook gekies vir die WP-span. Delmar en Albert (seuns 0/15) verkry albei hulle WP-klere en gaan op 2 April 2022 aan die SA-kampioenskappe in Port Elizabeth deelneem. Baie geluk aan beide leerders en baie sterkte vir die...

Lees Verder

Delmar Benecke presteer in Tweekamp

Delmar Benecke het Saterdag, 18 September, aan die WP-Tweekamp se Winterkampioenskap deelgeneem en ‘n brons medalje gewen. Ons is veral trots op hom omdat hy as 10 jarige aan die O/13-afdeling moes deelneem. Steeds het hy derde...

Lees Verder

Uitstaande atletiekhempies

Alle atlete (insluitend tweekamp atlete) moet asb. hul blou atletiekhempies in hul besit, terug besorg aan juffrou Hanekom. Die atletiek en tweekamp seisoen is verby en ons moet dit nou weer vir die landloopatlete gebruik. Daar is sommige atlete wat hempies van 2018 nog by hulle...

Lees Verder
Loading

Ander Nuus

augustus

29aug00:0023:59Rugby: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

29aug00:0023:59Netbal: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

31aug00:0023:59GEEN SPORT

september

31aug00:0023:59GEEN SPORT

01sep00:0023:59GEEN SPORT

02sep19:0020:00Laerskool JvR Kore en Tjeggiese Kinderkoor (NG Kerk Tamboerskloof)

03sep(sep 3)00:0002(sep 2)23:59Sanna Molepo (Terrein) Verjaar

03sep(sep 3)00:0002(sep 2)23:59Gr.7 Entrepreneursdag

03sep00:0023:59Jannies vir Jesus

04sep(sep 4)00:0005(sep 5)23:59Tennis: o.13A Toernbooi by Courtrai

04sep08:0008:00Loslitdag

04sep08:0008:00Skaak: vs Deutsche Internationale Schule Kaapstad WEG (o.9, o.11 en o.13 span)

05sep(sep 5)00:0004(sep 4)23:59Skaak Topskole Wellington (o.9&o.11)

05sep09:0013:00SING. MOVE. PLAY. CONNECT

06sep(sep 6)00:0005(sep 5)23:59Skaak Topskole Wellington (o.9&o.11)