Rugbyuitslae: 6 Maart 2026
Hier volg die week se rugbyuitslae:
Lees VerderMar 12, 2026 | Rugby, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
Hier volg die week se rugbyuitslae:
Lees VerderMar 12, 2026 | Netbal, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
Hier volg die week se netbaluitslae:
Lees VerderMar 5, 2026 | Netbal, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
Hier volg die week se netbaluitslae:
Lees VerderFeb 27, 2026 | Krieket, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
Hier volg die week se krieketuitslae:
Lees VerderFeb 27, 2026 | Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae, Tennis
Hier volg die week se tennisuitslae:
Lees Verder
deur Megan Zondagh | Mar 13, 2026 | Algemeen, Nuus
Dis weer tyd vir Laerskool Jan van Riebeeck se jaarlikse Kaperjolle – die grootste en lekkerste dag van die jaar! Wat kan jy verwag? 🍔 Kosstalletjies: Onder andere boereworsrolle, pannekoek en Woodstock Brewery se food truck. 🍭 Lekkergoedland: Bederf jou soettand – spookasem en slushies! 🎶 Musiek: Om jou in die regte bui te kry. 👻 Spookhuis: Vir die dapperste avonturiers! (Slegs Graad 4–7). Slegs 13:00–17:00. 🎯 Speletjies: Die vierkantspeletjies is vir alle kinders. 🍺 Kroeg: Yskoue bier en wyn vir volwassenes. 🍖 Koskompetisie: Wie kook die beste in die dorp? Skryf asseblief jou span in! 📅 Datum: 11 April 2026 ⏰ Tyd: 12:00–18:00 📍 Plek: Laerskool Jan van Riebeeck (klein veld) Hierdie is die perfekte geleentheid om jou familie en vriende te bederf met hope pret en vermaak. Kom skep herinneringe wat julle vir altyd sal koester! Toegang: 👨👩👧👦 Volwassenes: R100 – sluit proegeleenthede by die braaikompetisie én ’n stem vir die wenner in. 🎈 Juniorkinders (Graad R–3): R100 – eindelose vermaak met speletjies in die vierkant. 🎃 Seniorkinders (Graad 4–7): R140 – toegang tot al die speletjies én die spookhuis. 🌟 Moet dit nie misloop nie – ons sien jou daar!...
deur Megan Zondagh | Mar 12, 2026 | Musiek, Kuns en Kultuur, Kuns en Kultuur, Nuus
deur Megan Zondagh | Mar 12, 2026 | Koor, Kuns en Kultuur, Nuus
deur Megan Zondagh | Mar 12, 2026 | Advertensies
deur Megan Zondagh | Mar 12, 2026 | Rugby, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
maart
april
mei
junie
julie
augustus
september
oktober
november
desember