Eksamenrooster: November 2026
Eksamenrooster - November...
Lees VerderOkt 8, 2026 | Akademie, Eksamenrooster
Eksamenrooster - November...
Lees VerderOp 11 September het drie van ons leerders die skool met groot trots by die World Robot Olympiad (WRO) Nasionale Kompetisie verteenwoordig. Hierdie kompetisie het by die Heartfelt Arena in Pretoria plaasgevind. Ons span het in die Heritage Explorer Lite-kategorie deelgeneem, waar hulle hul robotika-, programmerings- en probleemoplossingsvaardighede teen van die beste jong robotika-spanne in die land kon toets. Om hul plek by die nasionale kompetisie te verdien, moes die span eers uit 160 deelnemende spanne kwalifiseer, ’n besondere prestasie opsigself. By die nasionale kompetisie het hulle hul vaardighede, kreatiwiteit en deursettingsvermoë ten toon gestel en ’n ongelooflike 3de plek in Suid-Afrika behaal. Ons is besonders trots op Kohl Kushner, Rafa Lamprecht en Liam du Plessis. Al drie in graad 7. Hulle harde werk, spanwerk, kreatiwiteit en vasberadenheid het hulle tot onder die top 30 spanne in die land geneem en uiteindelik ’n welverdiende 3de plek nasionaal besorg. Hierdie prestasie is ’n wonderlike voorbeeld van wat moontlik is wanneer leerders met passie, nuuskierigheid en deursettingsvermoë werk. Baie geluk met hierdie fantastiese prestasie, julle het LS JvR se naam hoog...
Lees VerderJamie Jordaan het ’n ongelooflike vierde plek tydens vanjaar se Horizon-wiskundekompetisie behaal. Die kompetisie vind in die Wes-Kaap, Gauteng en KwaZulu-Natal plaas, met meer as 100 000 leerders wat daaraan deelneem. In die Wes-Kaap het 281 skole vir die kompetisie ingeskryf, met net meer as 27 000 leerders wat deelgeneem het. Dit maak Jamie se prestasie des te meer merkwaardig. Jamie, baie geluk! Ons is uiters trots op jou puik...
Lees VerderBaie geluk aan die volgende leerders wat sertifikate ontvang vir die tweede rondte van SAMF Wiskunde-olimpiade (AMESA)! Leerders sal hul sertifikate ontvang sodra die skool dit ontvang. Baie geluk aan Jamie Jordaan en Reuben Janse van Rensburg, in graad 7, wat kwalifiseer om 10 September aan die finale rondte deel te neem. Meer inligting sal nader aan die tyd gedeel word. Ons is baie trots op hierdie leerders! 😊 Gr.4 Alexander Styan – Silver Anya Greef – Brons Wrench Silvis – Brons Gr.5 Nina Ferreira – Brons Henry Jordaan – Brons Jasper Wolff – Brons Luc Durand – Brons Gr.6 Antjie Samuel – Silver Lukas Venter – Silver Dirk de Jager – Brons Stef Nel – Brons Jacob Venter – Brons Gr.7 Jamie Jordaan – Goud Reuben Janse Van Rensburg – Goud Chris Derksen – Silver Ella van der Walt – Brons Anya Maritz –...
Lees VerderStudiekursus kwartaal...
Lees Verder
deur Megan Zondagh | Okt 16, 2026 | Krieket, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
deur Megan Zondagh | Okt 16, 2026 | Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae, Tennis
deur Megan Zondagh | Okt 16, 2026 | Klerebank, Algemeen, Nuus
deur Megan Zondagh | Okt 16, 2026 | Algemeen, Nuus
deur Megan Zondagh | Okt 16, 2026 | Algemeen, Nuus
oktober
november
desember
januarie
februarie
maart
april
mei
junie
julie
augustus
september