Kategorie: Sportbepalings

Kenridge ontwikkelings toernooi

Hierdie is altyd ‘n baie lekker toernooi waar ons sommer baie wedstryde speel. Party kinders het 6 wedstryde gespeel omdat hul spanmaats nie opgedaag het nie. Die O/10 B span speel 3 wedstryde waarvan hul 1 wen, die O/10 C span speel 3 wedstryde waarvan hulle 2 wen. Die O/11 B span speel 3 wedstryde en wen 2 en die O/11 C span speel ook 3 wedstryde en wen 2. Goeie werk dogters en afrigters. Hou so...

Lees Verder

Wedstrydbepalings

Ons sal op ‘n gereelde basis almal in kennis stel van enige nuwe ontwikkelinge en ekstra wedstryde wat gereël of geskuif word. Ons eerste wedstryd is geskeduleer vir Woensdag 2 Mei teen Wolraad Woltemade. Ek deel graag die boodskap wat ek vandag van hulle ontvang het: As a result of the ongoing water crisis and the negative impact it has had on our sport fields, the school has made the decision to cancel the 2018 rugby season, effective immediately. The main driver of the decision wat the deterioration of the condition of the rugby fields, making practicing and playing matches near impossible. Please accept our apologies for the late notice, this was a consequence of only have received the fixtures yesterday. Thank you in advance for your understanding and support. Indien ons ‘n ander westryd in plek van die bogenoemde wedstryd kan reël , sal ons almal op hoogte hou. Gewysigde Rugbydatums: Rugby wedstrydbepalings 2018...

Lees Verder
Loading

Ander Nuus

Ouerbesoeke – 28 & 29 Julie 2025

Ons ouerbesoeke vir die derde kwartaal vind plaas op Maandag, 28 Julie en Dinsdag, 29 Julie 2025. Hierdie geleentheid stel ouers in staat om eerstehands met onderwysers te gesels oor leerders se vordering, prestasies en enige areas van ondersteuning. 🔗 Volg hierdie skakel om ‘n tydgleuf te bespreek: KLIK HIER Vir enige navrae, maak asseblief kontak met die betrokke klasonderwyser of stuur ‘n e-pos aan...

Datum

Huidige Maand

julie

20jul(jul 20)00:0025(jul 25)23:59Tennis: Sun City Toer (1st Span Seuns en Dogters)

21jul10:0012:00Jan Kas Open

22jul00:0023:59Sport & musieklesse begin

22jul00:0023:59Skole open

22jul00:0023:59Ischké Felix (Onderwyser) verjaar

23jul00:0023:59Gr.6 Lead4Life

24jul00:0023:59Gr.5 Lead4Life

25jul00:0023:59Hokkie: Totius WEG (o.7-o.13) Seuns en Dogters

25jul00:0023:59Sivviedag

25jul00:0023:59Gr.4 Lead4Life

25jul00:0023:59Toets: Afr(gr.4&6), Eng(5&7)

26jul00:0023:59Rugby: Totius TUIS (o.7-o.13)

Wys Meer

augustus

28jul(jul 28)00:0031(jul 31)23:59Jannies Talent Oudisies

01aug00:0023:59Quiz-aand: Bring-en-Raai

01aug00:0023:59Toets: Afr(5&7), Eng(gr.4&6)

01aug00:0023:59Netbal: Curro Durbanville Toernooi (o.12 & o.13)

01aug00:0023:59Hokkie: Jan van Riebeeck Toernooi (o.9 Seuns en Dogters)

02aug00:0023:59o.7-o.9 Sportdag (tuis)

04aug00:0023:59Tafelberg Koorfees

06aug00:0023:59Netbal: Kenridge WEG (o.7-o.13)

06aug00:0023:59Rugby: Kenridge WEG (o.7-o.13)

08aug(aug 8)00:0010(aug 10)23:59Senior koortoer: Nasionale koorfees (George)

09aug00:0023:59Vakansiedag: Nasionale Vrouedag

15aug00:0023:59Finkom vergadering

Wys Meer

september

31aug00:0023:59Barbie - Moderne Assessering

01sep00:0005(sep 5)23:59GEEN SPORT

05sep00:0023:59Assessering: SW

06sep(sep 6)00:0007(sep 7)23:59Barbie - Moderne Assessering

08sep00:0023:59Somersport begin

12sep00:0023:59Toets: EBW (gr.7)

12sep00:0023:59Finkom vergadering (begroting)

13sep(sep 13)00:0014(sep 14)23:59Barbie - Moderne Assessering

17sep00:0023:59Formele assessering eindig

18sep00:0023:59Toets: Algemenekennis

18sep(sep 18)00:0026(sep 26)23:59Akademiese- en kultuurweek

19sep00:0023:59Oupa- en Oumadag

Wys Meer

oktober

29sep(sep 29)00:0003okt(okt 3)23:59Tennis: Uitspeel Rondtes

30sep00:0023:59Somersport eindig

01okt00:0023:59Sharon Mabena

02okt00:0023:59Markdag

02okt(okt 2)00:0003(okt 3)23:59Sivviedag

03okt00:0023:59Skole sluit

05okt00:0023:59Liesel Hammond (Finansies) verjaar

06okt00:0023:59Marinda Brink (Adjunkhoof) verjaar

13okt00:0023:59Skole open

13okt00:0023:59Sport en musieklesse begin

17okt00:0023:59Toets: Afr(5&7), Eng(4&6)

17okt00:0023:59Finkom vergadering

Wys Meer

november

01nov08:0002(nov 2)08:30Barbie - Internasionale Ballet

03nov00:0023:59Begrotingsvergadering: Ouers

04nov00:0023:59Inligtingsaand: Gr.4's van 2026

05nov00:0023:59Michelle Compion (Onderwyser) verjaar

06nov00:0023:59Inligtingsaand: Gr.7's van 2026

07nov00:0023:59Krieket: o.13A Krieket vs De Kuilen (6 aan 'n kant toernooi)

07nov(nov 7)00:0009(nov 9)23:59Babrie - AAB

08nov00:0023:59Atletiek: Bredarsdorp (Aflos)

10nov00:0023:59Eksamen begin (Gr.7)

13nov00:0023:59Tennis: o.9 Kenridge Tennistoernooi

13nov00:0023:59Eksamen begin (Gr.4-6)

14nov00:0023:59Finkom vergadering

Wys Meer

desember

30nov00:0023:59NGK Tamboerskloof Kerssangdiens

01des00:0023:59Prysuitdeling: Gr.1-3

02des00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-5

03des00:0023:59Musiekkonsert: Gr.1-3,7

03des00:0023:59Atletiek: Velditems

04des00:0023:59Prysuitdeling: Gr.6&7

05des00:0023:59Atletiek: Baanitems

05des00:0023:59Musiekkonsert: Gr.4-6

06des(des 6)00:0007(des 7)23:59Barbie - Prysuitdeling

08des00:0023:59Gr.7 Afskeid

08des18:0021:00Graad 7 sokkie (Skoolsaal)

09des(des 9)00:0010(des 10)23:59Sivviedag

Wys Meer

januarie

12jan00:0023:59Skole heropen (Personeel)

14jan00:0023:59Skole heropen (Leerders)

maart

11mrt(mrt 11)00:0013(mrt 13)23:59Gr.6 Kamp: Bergkroon

26mrt(mrt 26)00:0031(mrt 31)23:59Oranjeriviertoer

27mrt00:0023:59Skole sluit (Skoolvakansie)

april

26mrt(mrt 26)00:0031(mrt 31)23:59Oranjeriviertoer

08apr00:0023:59Skole heropen

junie

26jun00:0023:59Skole sluit (skoolvakansie)