Skaakuitslae 27 Julie 2018

Op Vrydag, 27 Julie, het ons skaakspan teen Reddam House Groenpunt gespeel. Ons skaakspan het ons eerste wedstryd vir hierdie kwartaal 6-1 gewen. Ons is baie trots op Louis Bosman (Gr.1) en Willem van As (gr.7) wat hulle eerste wedstryd vir die skool gespeel het.

Nuusbrief van 27 Julie 2018

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << Vrydag, 27 Julie 2018 Sivvies Vrydag, 27 Julie 2018 Skaak @ Reddam House, WEG Vrydag, 27 Julie 2018 Landloop: Sun Valley(circuit champs) Saterdag, 28 Julie 2018 TOERNOOI: O/7 - O/9 Table View Rugby en Netbal Maandag, 30 Julie 2018 Hannes Muller (Terrein) verjaar Maandag, 30 Julie 2018 BR Vergadering Woensdag, 1 Augustus 2018 Amesa kompetisie Woensdag, 1 Augustus 2018 NETBAL liga: Edgemead WEG Woensdag, 1 Augustus 2018 RUGBY: Vriendskaplik@Reddam House (TUIS) Donderdag, 2 Augustus 2018 WKOD Wisk kompetisie Vrydag, 3 Augustus 2018 OOV Funksie: Quiz-aand Saterdag, 4 Augustus 2018 Spelling Bee Saterdag, 4 Augustus 2018 NETBAL: Kenridge O/10 & O/11 ontwikkelingstoernooi Saterdag, 4 Augustus 2018 Sporttoernooi@Curro Hermanus,WEG Maandag, 6 Augustus 2018 Wiskunde in aksie Maandag, 6 Augustus 2018 NETBAL:Vriendskaplik@Herzlia,O/12 (TUIS) Dinsdag, 7 Augustus 2018 Wetenskap in aksie Dinsdag, 7 Augustus 2018 NETBAL liga: Curro Durbanville TUIS Donderdag, 9 Augustus 2018 Wiskundekamp Donderdag, 9 Augustus 2018 Vrouedag (Publieke vakansiedag) Vrydag, 10 Augustus 2018 Skoolvakansiedag Woensdag, 15 Augustus 2018 NETBAL vriendskaplik: Parklands WEG Woensdag, 15 Augustus 2018 Rugby @ Curro Century City Vrydag, 17 Augustus 2018 Skaak @ Highlands, WEG Vrydag, 17 Augustus 2018 Bokkie Assembly Saterdag, 18 Augustus 2018 SPORTDAG: Dirkie Uys Woensdag, 22 Augustus 2018 Weskus Koorfees Woensdag, 22 Augustus 2018 Rugby @ Table View (WEG) Vrydag, 24 Augustus 2018 Skaak @ Phyllis Jowell, TUIS Vrydag, 24 Augustus 2018 Ben Reynecke (musiek) verjaar UIT DIE HOOF SE KANTOOR Vraelys Baie dankie aan almal wat reeds die vraelys voltooi het. Ons wil 'n beroep doen op almal wat dit nog nie voltooi het nie om...

Uitreik – Mandela-dag

Ons Mandela-dag massa insameling was 'n reuse sukses. Baie dankie aan elke Jannie en ouer wat 'n bydrae gemaak het. Ons gaan verseker baie boksies vir Santa Shoebox kan vul!

Oupa en Ouma dag

Oupa- en Ouma- dag is om die draai en ons Jannies is sommer baie opgewonde om al die Oupas en Oumas heerlik te bederf. Die lekker oggend van plesier vind 7 September om 10:00 in ons skoolsaal plaas. Kaartjies sal vanaf 1 Augustus te koop wees op die Karri Toep*. Die kaartjies beloop R100 per persoon. Daar is ook 'n R140 opsie wat 'n bossie blomme vir ouma insluit! Spring gou, kaartjies is beperk. *Die Karri Toep is 'n maklike en vinnige manier om betalings aan die skool te maak. Indien jy nog nie die toep afgelaai het nie sal jy op 1 Augustus 'n uitnodiging per sms ontvang en kan dan die betaling maak deur op die skakel in die sms te kliek. Indien jy nie belangstel om Oupa- en Ouma- dag by te woon nie, kan jy slegs die uitnodiging...

RoboCode

Dear Parent, Welcome back to another term of EDRO RoboCode. We hope your child had a wonderful and restful holiday and that they are ready to tackle the term with the gusto we know they have. Module 2 Overview and Dates Today we are kicking off the first lesson of Module 2 at Laerskool Jan van Riebeeck with a bang! In the second module, we are now eager and ready to dive deeper into computational logic. The focus of this module is on conditional statements – the programming logic of ‘if, then and else.” Problems worked on in this module involve participants integrating input from their robot’s sensors into their code. Examples of challenges faced in this module are ‘maze navigation with infrared proximity sensors’ and ‘programming a robot to avoid or seek out light.’ All work in this module continues to be done in a drag-and-drop style, reinforcing the confidence built in Module 1. We will be offering the lessons in the same format as last term, in the computer room from 14:30-15:45. The lessons will be running every Thursday from the 26th of July until the 20th of August. Payment Please note that the cost of the RoboCode module 2 going forward will be R950 for the term. We also offer a sibling discount and the total payable per term is R1500. If you would like to make a monthly payment arrangement, please let us know. We ask that payment is made upfront within the first 2 weeks of the term and therefore the deadline for this term is 06 August 2018. If you plan on discontinuing...

Wiskundekompetisies volgende week

Woensdag 1 Augustus neem 77 van ons leerders deel aan die finale rondte van die SAMF-Wiskundekompetisie. Hierdie vraestel sal in skooltyd gekryf word. Oefenvraestelle kan van die volgende skakel afgelaai word: http://www.amesa.org.za/Challenge/Wiskunde.html Donderdag 2 Augustus skryf alle graad 4-7 leerders die eerste rondte van die WKOD-Wiskundekompetisie. Die 6 leerders wat die beste presteer per graad, gaan deur na die finale rondte van die kompetisie. Daar is altesaam 110 skole wat aan die kompetisie deelneem. 'n Groot gedeelte van die vraestel bestaan ook uit Amesa vrae. Almal kan dus na die bostaande skakel gaan om ou/oefenvraestelle af te laai. Sterkte met die voorbereiding en ons hou vir elke leerder duimvas. Die leerders wat almal aan die SAMF-Wiskundekompetisie deelneem is: [gallery size="large" link="file"...

Mathlete van die week

Die top 3 presteerders van verlede week is: 3. Kate Mouton 1 840 punte 2. Kyra Schoeman 2 240 punte 1. Helene Greeff 2 456 punte Baie geluk Helene!!

Table View Sporttoernooi: O/7-O/9 Rugby en Netbal

Baie dankie aan al die ouers wat reeds die google vorm voltooi het om te bevestig of u kind kan speel. Elke speler wat deelneem, het 'n harde kopie van die program asook 'n padkaart ontvang (dis op oranje papier afgerol). Ongelukkig het die netbalprogram Woensdagmiddag verander en die netbalspelers sal 'n nuwe program, op blou papier, ontvang. Die nuutste program, vir rugby en netbal, is ook op die webwerf beskikbaar. ...

Netbaluitslae teen Monte vista

Die wedstryde vir hierdie kwartaal het vinnig begin en die meeste van ons spanne het Woensdag, 25 Julie, teen Monte Vista gespeel: O/9 A 7-0 (wen) O/9 B 2-0 (wen) O/10 A 9-3 (wen) O/11 A 9 - 1 (wen) O/12 A 16-6 (wen) O/12 B 2-3 (verloor) O/13 A 7-15 (verloor) O/13 B 3-6 (verloor) Volgende week speel ons teen Edgemead...

Nuwe netbalwedstrydhempies

Baie dankie aan almal wat reeds die nuwe netbalwedstrydhempie gekoop het. Ons het gister vir die eerste keer daarin gespeel en dit het pragtig gelyk. Die kinders se opwinding oor die nuwe hempie is aansteeklik. Onthou asb dat ons dit slegs vir wedstryde gaan dra. Vir die ouers wat nog nie 'n hempie gekoop het nie, dit is steeds by die klerebank beskikbaar teen R175....

Liewe Aarde Nuus van 27 Julie

Baie geluk aan Lia Luna Li Latti in Gr 3 wat Jannie van die week is. Dankie dat julle deurlopend herwin! Geniet die R100 Col’Cacchios geskenkbewys! Kan julle help om 6000 2L wit melkbottels bymekaar te maak?? ‘n Ouer van ons skool se besigheid, essay GIFTS en Kidz Positive is besig met 'n kunsprojek waar gebruikte 2L melkbottels herwin word vir 'n reuse kunsprojek wat werk verskaf aan HIV-positiewe ma's. Hulle benodig 6 000 melkbottels binne 8 weke om hierdie projek te voltooi. Die eindresultaat sal in November landwyd bekend gemaak word. Hulle sal enige hulp baie waardeer. Indien jy kan help, gee asseblief jou 2L melkbottels by Matthews...

Bring-en-raai-Trivia-aand

Ons herinner aan die Trivia-aand wat op 3 Augustus om 19:00 in die skoolsaal plaasvind. Daar is 10 mense aan ‘n tafel wat as ‘n span deelneem. Indien jy graag wil deelneem of dalk ‘n volle span wil inskryf, kontak gerus vir Karien Zulch by 083 445 0980 of karienzulch@gmail.com. Daar is reeds 19 tafels bespreek - waar daar nog plek aan van die tafels vir individue beskikbaar is. Die koste beloop R150 per persoon. Daar is lekker pryse te wen, asook die vooruitsig om met die louere weg te stap as die skool se slimstes. Die onderwysers het 2 spanne ingeskryf, so die kompetisie gaan straf wees! Die OOV sien uit om ons ouers en onderwysers by hierdie sosiale geleentheid te verwelkom. Vriendelike groete Karien...

Belangrike Datums

augustus 2026

03aug(aug 3)00:0008(aug 8)23:59Hs JvR JanArte Kunstefees

05aug00:0023:59Rugby: o.11 Bishops (WEG)

07aug00:0023:59TOETS: Wiskunde Gr.4 ,6 & 7

07aug00:0023:59World Robot Olympiad Kompetisie (Kodering en Robotika)

07aug08:0008:30TOETS: NWT Gr.5

09aug00:0023:59Nasionale Vrouedag

10aug00:0023:59Vakansiedag

11aug08:0008:30Koffie-en-Beskuit Konsert

14aug00:0023:59Skool verdaag vroeër

14aug00:0023:59Hokkie: Dirkie Uys (TUIS) - Almal

14aug00:0023:59TOETS: Wiskunde Gr.5

14aug08:0008:30TOETS: NWT Gr.4, 6 & 7

15aug00:0023:59Netbal: Dirkie Uys (TUIS) - Almal

15aug00:0023:59Rugby: Dirkie Uys (TUIS) - Almal

16aug15:0015:00Senior Kooroptrede: Tygerberg Children's Choir: In Harmony

18aug00:0023:59Hokkie: Durbanvilletoernooi (o.9 Seuns & Dogters)

19aug00:0023:59Rugby: De Tyger

19aug00:0023:59Netbal: Van Riebeeckstrand (TUIS) - Almal

19aug(aug 19)00:0020(aug 20)23:59Boekverkope: Exclusive Books

21aug00:0023:59Netbaltoernooi (o.7-o.9): Tableview

21aug00:0023:59Assessering: SW

22aug00:0023:59Rugby (o.11): Brackenfell

22aug00:0023:59Wiskundekamp (Gr.6&7)

22aug00:0023:59Netbal (o.10 & o.11): Brackenfell

24aug00:0023:59Beheerraad-vergadering

25aug08:0008:30Koffie-en-Beskuit Konsert

27aug00:0023:59Wintersport Eindig

27aug00:0023:59Trinity Musiekeksamens by Beau Soleil Musieksenstrum (Kenilworth)

28aug00:0023:59Finkom Vergadering

28aug00:0023:59Sivvies

28aug00:0023:59Assessering: SW

28aug00:0023:59Hokkie: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

29aug00:0023:59Rugby & Netbal: Welgemoed

29aug00:0023:59Netbal: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

31aug00:0023:59GEEN SPORT

Wys Meer

september 2026

31aug00:0023:59GEEN SPORT

01sep00:0023:59GEEN SPORT

02sep19:0020:00Laerskool JvR Kore en Tjeggiese Kinderkoor (Ls JvR)

03sep00:0023:59Jannies vir Jesus

03sep00:0023:59Wintersporttoer o.13B

04sep00:0023:59TOETS: EBW (Gr.7)

05sep09:0013:00SING. MOVE. PLAY. CONNECT

07sep00:0023:59Somersport Begin

08sep00:0023:59Dolinda (Nasorg) Verjaar

08sep08:0008:00Kaapse Afrikaanse Eisteddfod - Junior Koor