Kooroptrede: Kunstekaap 23 Jul, 2018 | Koor, Kuns en Kultuur, Nuus Albei ons kore tree op 27 Augustus tydens die Skole Musiekfees by die Kunstekaap Teater op.Verdere reëlings sal later deurgegee word.