Uitreik – Mandela-dag 26 Jul, 2018 | Algemeen, Nuus Ons Mandela-dag massa insameling was ‘n reuse sukses. Baie dankie aan elke Jannie en ouer wat ‘n bydrae gemaak het. Ons gaan verseker baie boksies vir Santa Shoebox kan vul!